LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Wildlife Centre Aloe Cottage | LekkeSlaap
+9

Karoo Wildlife Centre Aloe Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 van Buffelsdrift-plaas 103, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karoo Wildlife Centre Aloe Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-plaaskothuis op 'n bewarea van 105 hektaar sowat 16 km vanaf Ladismith. Die eiendom het 'n prentjiemooi uitsig oor die golwende heuwels van die Karoo en op die Swartberge.

Die rustieke kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kothuis het 'n oopplan-kombuisie met 'n oond, stoof, yskassie, eetgerei en breekware.

Die leefarea het 'n ingeboude kaggel. Gaste het toegang tot WiFi en die plonspoel by die hoofhuis wat sowat 200 m van die kothuis af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Wildlife Centre Aloe Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Karoo Wildlife Centre Aloe Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 71 van Buffelsdrift-plaas 103, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Wildlife Centre Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 van Buffelsdrift-plaas 103, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzk3A2IsjwF3un3d88r530zpAlhBiiyyWBfK9zVEHkxMuU2H90v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 71 of Farm Buffelsdrift 103 Ladismith 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.555496235012 21.167706200778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!