KarooBossie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

KarooBossie is in die rustige dorpie, De Aar, geleë en bied gehalte oornagverblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers of gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik van hoofweë, winkels en restaurante.

Die verblyf beskik oor 'n kamer op 'n residensiële eiendom en het 1 slaapkamer en 'n privaat badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamer het 'n TV met DStv en daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook braaigeriewe.

Veilige onderdakparkeerplek agter 'n toegangbeheerde hek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by KarooBossie sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na KarooBossie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]