LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karookraal Selfsorg | LekkeSlaap
+11

Karookraal Selfsorg

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onzerustlaan 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Karookraal Selfsorg is in 'n veilige kompleks in Hartenbos tussen Mosselbaai en George. Dis slegs 2 km van die hoofstrand af en naby die winkelsentrum. Daar is verskeie Blouvlagstrande, 'n kuswaterpark en lekker doendinge. Walvisse, dolfyne en robbe is ook dikwels te sien. Hartenbos is ideaal vir 'n vakansie.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 5. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n driekwartbed. Die slaapkamers deel 2 badkamers wat elk 'n stort-oor-bad het.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en lei na die stoep met 'n braai-area. Die glasdeur wat na die stoep lei is gesluit om die meubels in die huis te beskerm.

Doendinge sluit swem, hengel, walviskyk, bootvaarte, seil, kanovaarte, skubaduik, haaihokduik, 4x4-roetes, perdry en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Karookraal Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Karookraal Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Onzerustlaan 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karookraal Selfsorg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onzerustlaan 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96d30e37657c98a3223a5858dca81153301251f32c19dd2b048a96da5320c2c36b11e8e91efcab12924367d11993769ddb74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 5 persone) 8 5 1 5 9 Onzerust Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.119911098435 22.109104516533
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!