Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoozin Village

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 42 resensies vir Karoozin Village
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pierre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre D
Enkelreisiger

Op reis, oornag.

Hoogtepunt: Gasvrou het my laaier met Postnet aangestuur nadat ek dit vergeet het! Vir oornag sonder enige verwagting was die kamer netjies en voldoende. Ek het die ontvangs as bota voorgekom sonder enige inligting oor enigiets (bv. om te onthou dat die restaurant nie op 'n Dinsdag oop is nie, maar waar aandete naby en lekker is; ontbyt is op aanvraag beskikbaar, maar nie aangebied of gevra nie - nie welkom gevoel om daarna te vra nie). Huisreëls sluit in dat geen drank/alcohol toegelaat word nie - en dit met 'n yskassie in die kamer? Stoeplig sonder gloeilamp was ongemaklik - op die stoep sit sou wonderlik wees met uitsig op die pragtige swembad. Geen seep in die badkamer nie - in antwoord hierop was dit duidelik gemaak dat dit nie 'n 5-ster oornagverblyf is nie en die prys behoort dit te wys. Dit maak niks van niks, maar as ek voor die tyd geweet het dat die basiese (soos seep in die badkamer) nie beskikbaar is nie, sou ek my eie saamgebring het. Die kamer was netjies en skoon, maar let wel, die badkamer het nie 'n deur nie. Die vertrek het 'stief' gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elanda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elanda B

Awesome.

Jissie. Ons het baie ver gery en die plek is voorwaar 'n stunning stukkie goud op aarde. Heerlike, mooi, skoon, netjiese plek. Sal enige tyd weer besoek of aanbeveel. 5 sterre! You go Oudtshoorn! Whoop whoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruthca P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruthca P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies! Baie rustig. Ek en my man het dit baie geniet.

Dit was wonderlik. Lekker rustig, niemand wat jou pla nie. Ek en my man het dit baie geniet daar. Sal net daarvan gehou het as die loadshedding schedule daar was, of net om ons kuier rondom dit te kon beplan. Maar verder was dit fantasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen G
Saam met vriende

Personeel is baie vriendelik en professioneel en ons so tuis laat voel.

Verblyf was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an absolute pleasure to stay at Karoozin Village, the hosts are so warm and welcoming.

Amazing and relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandi F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi F
Enkelreisiger

I enjoyed my stay. The owners and staff were very friendly and helpful.

Wow. It was super great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay. Friendly welcome. The food was very nice.

Enjoyable stay and clean.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julius B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer hierdie gastehuis besoek vir 'n oornag tuiste.

Die eienaars was vriendelik, gasvry en behulpsaam. Kamers is ideaal geskik vir twee mense, netjies en gerieflik. Uitstekende spyskaart en ons het lekker geet. Ons kan dit sterk aanbeveel vir twee mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Enkelreisiger

Baie beïndruk waarde vir geld.

Baie bly om te sien daar is nog plekke wat diens en netheid bo geld plaas. Baie meer gekry as wat verwag het vir die prys. Sal vir seker hulle aanbeveel en weer besoek. Uitstekende klientediens met aan koms. Alles wat mens nodig het en als op sy plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caren H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles is gemaklik en by ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Saam met vriende

Uitstekende diens.

Geen elektriese kombers. Kon vra vir nog komberse, want dis baie koud in Oudtshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

We just used this venue as a stop-off on our way to and from a hike. The new owners were very sweet and accommodating and are trying really hard. We had their breakfast on the way up and it was very tasty - sounds like they are going to try to extend the food offerings in the evenings which will be lovely. Rooms are small but perfectly adequate for what you need. The only issue was the beds which were not 100% supportive, but that was more due to my husband's weight as I was fine. Being dog people we fell in love with Rose their sweet dog as well. We wish them both well and hope they go from strength to strength.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustig.

Baie oulike plekkie met goeie, opregte omgeediens. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferana M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferana M
Besigheidsreis

If you're looking for a home away from home, this is where you need to stay.

The hosts are amazing at accommodating with any request. The establishment is clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Thank you for your kind words. You are always welcome to stay again.

Karoozin Village
André B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat nodig was, was daar. Eienaars het oorgeneem nou kort, so daar is bietjie goed wat kan aandag geniet.

Was al wat ons nodig gehad het, en vir die prys het dit voldoen aan ons vereiste. Daar is klein goedjies wat kan aandag kry, dis nie 'n deal breaker nie, inaggenome dat die huidige eienaars nou kort oorgeneem het. Eienaars is baie gasvry, en ons hoop hul sal 'n suskes maak van hulle plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Baie dankie vir jou woorde en jou voorspoeding vir ons nuwe plek. Ons werk elke dag daaraan om die gaste se ondervinding te verbeter.

Karoozin Village
Linda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het nie.

Nuwe eienaars. Goed ontvang, maar daar was 2 misverstande. Wens hul voorspoed toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Hey Linda,

Dankie vir jou terugvoering. Dit is 'n jammerte dat die plek nie was wat jy verwag het nie. Die misverstande het niks te doen met die diens wat julle ontvang het nie. Die misverstande was opgeklaar van beide kante af. Ons werk elke dag hard om die plek te verbeter.

Karoozin Village
Susan R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die feit dat die akkommodasie op die hoofstraat geleë is, maak dat al die groot vragmotors dag en nag verby ry. Die geraas is baie steurend.

Die geraas van verbygaande vragmotors dag en nag is baie steurend. Veral snags. Daar was nie eers mikrogolfoond nie. Net 2 borde en messe en vurke. Net 1 teelepel. Geen bakkies om ontbytgraan in te eet. Een van die twee koffie sakkies wat uitgesit was, was kliphard. Ons het dit nie gebruik nie. Die gasvrou was egter baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

That is why it is very important to read about the property before booking. We are not self-catering, as you would have noted there’s a restaurant and pub on premises. The fridge, DStv, Wi-Fi cutlery and crockery are for people ordering take always, the room is for 2 people only so we provide 2 cups, 2 glasses, 2 plates and cutlery for 2. When you checked in you were told that please to contact reception or the phone number on the house rules if there was anything you require to make your stay more comfortable. Coffee and teaspoon could have been sorted within a few minutes. We are on the main road R62, making it perfect for travellers for an overnight stay. In future please search self-catering on the farm.

Karoozin Village
Barbara M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Barbara M

Disappointing.

Roach on the bed. Dirty cup/used and not cleaned. Pub on site closed at 22:00, however patrons only left at about midnight and the rooms are about 20 meters away! Staff was very helpful and went the extra mile, however being greeted by someone that reeks of alcohol was rather disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Hi Barbara,
We apologise if you felt the place was not up to standard.
I clean the rooms and searched high and low in and out, but could not find the dead roach, anyway it is the Karoo and creepy crawlers are everywhere. It may have been a flying roach, we apologise for this. When I went through the room with you, I pointed out that my number is in the house rules on the desk or you could simply walk 20 steps to reception and ask for a clean cup, we are human and made a human error. You were told about the pub and restaurant on site and it’s indicated on the websites, I guess you missed it prior to making a booking. If you would please point out who met you stinking of alcohol we would gladly take it up with the staff member.
So sorry you did not enjoy your stay but we do offer clean, comfortable and very affordable accommodation.

Karoozin Village
Andre E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier, met baie vriendelike diens.

Dit is 'n pragtige plekkie. 'n Absolute versteekte juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet

Karoozin Village
Carlynn F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlynn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful.

It was a nice peaceful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

We are happy you enjoyed your stay.

Karoozin Village
Anell Isabella F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anell Isabella F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos 'n oase.

Baie gerieflik, goeie, vriendelike en hardwerkende diens. Ons het nie nodig gehad om elders opsies vir etes te oorweeg nie. Heerlike, vars voorbereide etes. Veilige parkering was vir ons belangrik en ons was baie gemaklik met die sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

We are glad to have been of service. It's what we strive for to show all our guests a good time

Karoozin Village
Herman K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly welcoming, helpful staff.

Lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Thank you, hope to see you again.

Karoozin Village
Charlene K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K
Gesin met klein kinders

Dit was heerlike en baie mooi en netjies.

Dit was 'n wonderlike ervaring en dit was skoon en netjies en baie rustige gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elumpie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese geriewe.

Verblyf was ontspanne. Smaaklike ete is voorsien op versoek. Veilige parkering vir voertuie word aangebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Dankie vir u kuier, hoop om u weer te sien.

Karoozin Village
Melissa R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and tranquil.

Loved our stay at Karoozinn. The hosts are wonderful and very helpful. And the pool is amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

It makes us happy when you are happy. Please visit soon and as many times you can. Happy 2022.

Karoozin Village
Willie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moes gaan Doom koop om muskiet te verdryf.

Moet met trappe opklim om by die stort uit te kom en die teels is maklik om op te gly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephne M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne M
Saam met vriende

Lieflik

Charmaine is 'n wonderlike gasvrou. Dis 'n jammerte dat ons net een aand daar geslaap het, maar dis 'n wonderlike plekkie wat ons weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het geniet en ons siwn julle binnekort.

Karoozin Village
Elna S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oornag op pad vanaf Brackenfell na Despatch.

Ons het heerlik gebly en het alles gehad wat nodig was en die plek was mooi skoon. Net 'n versoek om 'n beker te verskaf waarmee mens water in die ketel kan gooi. Verder geen klagtes en hulle bied heerlike ontbyt in die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kuschke R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuschke R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was absoluut fantasties.

Plek is geleë lekker in die middel van alles en kon baie gaan doen. Die kos was absoluut fantasties en dit het gevoel of ons in 'n ander land was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Ons is bly julle het die kuier geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Karoozin Village
Tandi-lee B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tandi-lee B
Saam met vriende

Friendly staff. Easy location. Clean, tranquil surroundings.

A wonderful peaceful stay. Staff very welcoming and friendly. Lovely surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeraline F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeraline F
Saam met vriende

Good location. Friendly and welcoming and very helpful.

Lovely peaceful setting and excellent location. Hostess was wonderful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging. Vriendelik en verwelkomend en baie hulpvaardig.

Lieflike, rustige plek en uitstekende ligging. Gasvrou was wonderlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

I am happy you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Karoozin Village
Annerie H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uitstekend en baie hulpvaardig.

Met aankoms is ons hartlik verwelkom. Dankie vir goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Ek is bly julle het geniet en hoop julle kom kuier gou weer.

Karoozin Village
Jaco L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer

Heerlike warm verwelkoming. Gasheer en gasvrou is albei baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Dankie vir jou tyd. Baie bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer terug te hê

Karoozin Village
Sandra D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Pragtige, skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Ons is by julle het dit geniet en hoop om julle gourmet weer terug te hê

Karoozin Village
Jane Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane Z
Gesin met tieners

Sien sterre.

Ons het baie lekker gebly. Ons het net oornag, maar die gasvrou was besonder vriendelik en hulpvaardig. Die atmosfeer was ontspanne en ons slaapplekkie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs een nag oorgeslaap. Vriendelike eienaars. Klein dingetjies maak saak, soos handewasseep by die wasbak. Gratis bottel water in plaas van om betaling daarvoor te eis en dalk 'n beskuitjie saam met die oggendkoffie.

Mens se tasspasie is beperk en help dit wanneer gaste plek aan hierdie klein dingetjies kan voldoen soos klein sample toiletware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Thank you for your suggestion, to offer great value for money we thought the ‘no frills’ policy would appeal to our guests. However, we will budget for these items and look forward to your next visit.

Karoozin Village
Nicola V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely!

We thought this was such a beautiful spot and would definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

We're happy that you enjoyed your stay and hope to host you again soon.

Karoozin Village
Des F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des F

Uitstekend! Waarde vir jou geld! Wonderlike ligging.

Baie dankie Charmaine en kie vir die wonderlike tyd wat ek en my sussa gehad het, jul vriendelikheid en behulpsaamheid het baie toegedra tot ons heerlike verblyf, ek beveel julle aan almal aan. Karoozinn is ideaal geleë om ander dorpe van te verken, en elke terugkom na 'n dag van rondreis was soos by jou eie voordeur inloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Except for the fact that we had no access to Wi-Fi as indicated in package; we had a wonderful stay and will definitely be back.

This is a real friendly guest house which has great service and a good atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Hello,
Thank you for the positive review. Sorry about the Wi-Fi code, it's obtainable at Reception but we will ensure from now on that its available in the room.
Have a fab day.

Karoozin Village
Wilna B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ek voel net op website se die advertensie geen kinders onder 17 en direk langs my kamer was mense met 'n 3 jarige en 'n baba en dit was bietjie steurend. Moenie dan op advertensie sit geen kinders onder 17.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Newton A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Newton A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaars, baie netjies en lieflike plekkie sal enige tyd weer teruggaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoozin Village se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd gemeen het en ons is bly u was gelukkig met ons plek.

Karoozin Village
Vanaf
R561
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R561
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R561
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 64, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed4fcdba61f12c779eced8bc9f9047363d6ee84a174c6df0939bd9a96f218a548389bbf43aa4144a3c35e68d5a31707bd6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R561 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 64 Langenhoven Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.605487153367 22.210684081614