Cacadu-distrik Akkommodasie by Karri Grove Guest House | LekkeSlaap
+23

Karri Grove Guest House

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karri Grove Wildlife, Kendrew, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karri Grove Guest House is 'n selfsorgkothuis op 'n wild- en veeplaas 23,2 km vanaf Graaff-Reinet.

Dié omgewingsvriendelike kothuis werk met gas en sonkrag, en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. In die badkamer is daar 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof en oorgenoeg kasruimte. Tee, koffie, melk en suiker word met aankoms voorsien. Die sitkamer lei na 'n boma met 'n braai en vuurput buite. WiFi is beskikbaar.

Die plaas tientalle bergfietsry- en voetslaanroetes. Gaste kan ook op die uitkyk wees vir wild soos buffels, gemsbokke, kgalagadi-springbokke, njalas en ander boksoorte.

Slaapplek

’n Bespreking by Karri Grove Guest House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Karri Grove Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Karri Grove Wildlife, Kendrew, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karri Grove Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cacadu-distrik Oos-Kaap
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karri Grove Wildlife, Kendrew, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWDHrmXWYwVDq9gDO9TuURu48fhiPWQ5b0NsyJOaeVRu7qSauPr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Karri Grove Wildlife Kendrew 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.422099584205 24.497178196907
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za