LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karri Grove Guest House | LekkeSlaap
+36

Karri Grove Guest House

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Karri Grove Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anja T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anja T
Gesin met klein kinders

Very unhappy.

Last day of our holiday we wanted to spend it somewhere where we can relax in a swimming pool, because Graaff-Reinet is always hot. I told my family that travelled with us, don't worry, at least we can swim when we get there, because as usual it was very hot. On the website they have a swimming pool, a private pool, a fan, river for canoeing etc. Got there no private pool or swimming pool, the fan is the size of my hand and there was no river. I understand that there was no rain for 2 years, but sorry then you have to remove your pictures because you pay for what you see in the pictures, I would have never taken this place if I knew this before.

Karri Grove Guest House's terugvoer

Hi Anja,
Thank you for staying with us. Our website pictures show the plunge pool that is used by all of our guests. We are very happy and I'm sure that you would be too as we have finally had some welcoming rains and the Sundays River which had dried up is flowing again, I can send you some pictures of the river flowing again after this long drought. The whole farm has been transformed from this rain.
Kind regards,
Joe

Karri Grove Guest House
Melani B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani B
Gesin met tieners

Baie goed!

Uitstekende beddens. Vriendelike en gasvrye gasheer. Redelike ver stuk grondpad. Voordeel daarvan is dat jy ver is van enige kunsmatige lig - so sien jy die duisende sterre snags. Ten spyte van die droogte, is die omgewing baie mooi. Die klein splashpool dammetjie was 'n groot treffer! Ek sal Karri Grove graag aanbeveel!

Christo C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Gesin met klein kinders

Die verblyf was perfek en die gasvryheid uitnemend.

Die kothuis was baie netjies en skoon en goed toegerus. Die gasvryheid was uitnemend. Sal vir seker weer daar oorslaap as ons in die omgewing is.

Jade W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade W
Gesin met klein kinders

Ons naweek was besonders lekker gewees!

Ons het lekker gerus en was lekker bederf met Joe se heerlike lams-bacon en springbok carpaccio! Ons kinders het dit vreeslik geniet om met Skye (Joe se skaaphond) en in die poeletjie te speel. Die huisie is ook baie goed ingerig, ons het niks te kortgekom nie. Baie dankie Joe vir 'n lekker naweek!

Natasha E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E

Hierdie is 'n plek waar jy sal kan ontspan maar ook gewoond moet wees om sonder DStv en ander gemaklike tegnologie klaar te kom.

Hierdie verblyf sal ek beslis vir almal wat rus nodig het aanbeveel. Stil rustig en in die natuur. Jy kan hier lekker ontspan en die natuur geniet. Huis was netjies en skoon en toegerus met alles wat nodig is. Baie vriendelike eienaar en sal hierdie plek vir almal aanbeveel. Lieflike staproetes en baie bergfietsroetes wat uitdagend is. Ons kon kilometers ry en baie oudhede sien op die roetes. Dit was baie interessant. Hulle bied ook wildritte aan wat heerlik was.

Heinrich W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W
Saam met vriende

Perfekte plek om te rus.

Joe is baie vriendelik en deeglik met sy diens. Ons het twee nagte gebly en dit was heerlik. In die aande is dit so stil jy hoor jou eie hartklop. Lekker geriewe en baie veilig op die plaas. Nie vêr van Graaff Reinet.

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karri Grove Wildlife, Kendrew, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWDHrmXWYwVDq9gDO9TuURu48fhiPWQ5b0NsyJOaeVRu7qSauPr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
6 5 1 5 Karri Grove Wildlife Kendrew 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.422099584205 24.497178196907
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!