Karsrivier Gastehuis
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R319, Karsrivier-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Karsrivier Gastehuis is aan die oewer van die Karsrivier in die Overberg geleë en is net 7 km buite Bredasdorp op die Elimvallei-wynroete. Dié gastehuis is 'n ou plaashuis wat onlangs opgeknap is.
Daar is 3 slaapkamers met gehaltelinne en -handdoeke. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer word gedeel en het 'n wasbak, toilet, Victoriaanse bad en stort.
Daar is 'n braai-area buite, asook 'n stoep met 'n uitsig op Heuningberg. Daar is ook 'n binnebraai. Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof en elektriese oond. Daar is ook 'n sonkamer en gratis WiFi is beskikbaar.
Doendinge sluit fietsry en voëlkyk op die plaas in.
Die De Hoop Natuurreservaat en Malgas is net 40 km vanaf die gastehuis en Afrika se mees suidelike punt is 47 km ver. Jy kan ook Waenhuiskrans en die Elimvallei-roete verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Karsrivier Gastehuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Jaar gelys 6
Ligging
- R319, Karsrivier-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Karsrivier Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R319, Karsrivier-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom