Kasteelberg Country Inn & Bistro

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kasteelberg Country Inn & Bistro is 'n ongekunstelde gastehuis in die hartjie van die prentjiemooi Riebeek-Kasteel.

Hierdie gastehuis bied 6 kamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer en lugversorging. WiFi is beskikbaar.

Die swembad is tussen Desember en Maart beskikbaar. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kasteelberg Country Inn & Bistro gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za