LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kataza Bushveld Chalet | LekkeSlaap
+15

Kataza Bushveld Chalet

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey Erf F61, Hoedspruit, 1211, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Kataza Bushveld Chalet is op 'n 10 hektaar-wildplaas geleë en daar is talle wild-lodges in die omgewing. Saans kan 'n mens die leeus en die hiënas hoor. Dit is veilig om bergfiets te ry en te stap en die rooibokke, njalas, kameelperde langs die heining dop te hou. Wildekatte, muskeljaatkatte en ystervarke kom ook hier voor. Hoedspruit is net 30 km noord van hier af. Kalaza is 5,2 km oos op die Guernsey-teerpad.

Die tweeslaapkamer-chalet het slaapplek vir 6 mense en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, slaapbank, en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en daar is 'n stort in die aparte badkamer.

Die lekker veranda voor die twee aparte kamers is toegerus met kombuisgeriewe en stoepmeubels, so dit is ideaal vir skemerkelkies. Die hoofslaapkamer het 'n leefarea met 'n TV met 'n DStv-koppelpunt (onthou asb. om jou eie standaard-dekodeerder en slimkaart saam te bring). Die boma is volledig ingerig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Kataza Bushveld Chalet
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Guernsey Erf F61, Hoedspruit, 1211, Limpopo
  • Gaste dink Kataza Bushveld Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey Erf F61, Hoedspruit, 1211, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2Y2U0ZWIwLTJiOWUtNDk4Ni04YjZiLTkxMjUyOTNhYjUxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 5 persone) 2 5 1 5 Guernsey Plot F61 Hoedspruit 1211 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.504115837904 31.068396559525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!