Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kate's Country Kitchen Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Kate's Country Kitchen Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Freddie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good old-fashioned accommodation.

Loadshedding was a problem but expected. Some back up lights were available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig geslaap en waarde vir geld verblyf.

Gerieflike oornag-slaapplek in Bredasdorp se middedorp in 'n baie ou huis met die nodige geriewe. Voorstel: dui asb. aan vir gaste wanneer beurtkrag verwag word. Ons is onverhoeds gevang en het gesoek na die noodliggie in die donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaus Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gerieflik gebly in die ou, gerestoureerde huis, wat uit 1848 dateer, met sy antieke meubels en vreemde ornamente.

Dit is 'n aanvaarbare plek, met karakter, vir 'n kort oorbly in die middel van Bredasdorp teen 'n billike prys. Dit moet egter genoem word dat die geluide vanaf die straat vir iemand wat gewoond is aan stilte in die nag steurend was (soos bv geraas vanaf die naby geleë kroeg tot middernag, of die kerkklok, wat elke 15min beier). Die gasvrou, Jacqueline, was beslis baie vriendelik, hulpvaardig, en tegemoetkomend, wat ons spesiale behoeftes vir die deelname aan die Voet van Afrika wedloop betref het. Baie dankie daarvoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sannie P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie P
Saam met vriende

Uitstekend.

Gasvryheid, absoluut fantasies, gaan definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal vir besoek aan die dorp. Jacqueline het ons baie vriendelik ontvang en was hulpvaardig.

Ideale plekkie vir kort besoeke aan Bredasdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn C
Besigheidsreis

Warm, loving and caring.

The owner is friendly and welcomed me with open arms. She cared about my needs and made sure that everything was in place. I want to thank Mrs. Jacqueline for the warm welcome and the service she has given me and my colleague.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J
Saam met vriende

Ek en my vriendin het een aand oorgeslaap op ons road trip. Jacqueline het ons vriendelik ontvang en sy het seker gemaak alles is in orde vir ons.

Ons het laat middag in geklok en het die vryheid van die huis gehad om te ontspan. Kate's Country Kitchen Accommodation voorsien al die basiese benodigdhede vir 'n kuier weg van die huis. Dis gemaklik en warm. Ek het dit persoonlik geniet om laat aand op die bank op die stoep te sit met speletjies en die volgende oggend was die sonkamer lekker warm om ontbyt te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V
Enkelreisiger

Ek is bly ek het by Kate's gebly vir die naweek.

Ek sal Kate's enige tyd aanbeveel. Die kamer is skoon en netjies. Jacqueline is 'n goeie gasvrou en laat jou welkom voel. Sy is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derrick B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick B
Besigheidsreis

Host is friendly and very helpful.

Value for money and a great place, I will be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andale B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andale B
Saam met vriende

Rustig.

Dit is vir mense wat hou van oud en hout en nie op die jongste en beste geriewe aandring nie. Elektriese toestelle werk nie almal saam nie. Groot pluspunt, my hond is daar toegelaat. Beddens baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V
Gesin met klein kinders

Gerieflike halfpad-stopplek op pad na Kaapstad.

Alles was skoon en netjies. Het lekker geslaap en heerlik gekuier. Dankie vir die heerlike lemoene, en die gasvryheid. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fred H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf te midde van 'n begrafnis was rustig.

Alle stelsels het gewerk en noodligte vir beurtkrag was handig. Daar is egter aspekte wat aandag verg. Die ongelyk vloere was 'n risiko vir ouer mense. Los matte het dieselfde gevaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal beslis weer van julle verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carla P
Gesin met tieners

Ouwêrelds.

Soos om in oumagrootjie se huisie te slaap met allerhande rare ornamente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old world.

Die geriewe is oud, maar gerieflik. Ons was gemaklik vir die een aand wat ons daar gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Gesin met tieners

Regte plek om te bly in Bredasdorp.

Ons gesin het ons kuier in Bredasdorp geniet. Dankie aan Jacqueline vir haar gasvryheid. Kate's Country Kitchen is sentraal geleë en maak dit ideaal vir rondloop en die dorp verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danita S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita S
Besigheidsreis

Puik.

Puik, baie netjies, skoon en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer waarin ons was is nie die kamer op die prentjie hierbo nie.

Bietjie beknop aangesien alles in een vertrek is, badkamer, kitchenette en 2 enkelbeddens. Beslis nie die vertrek hierbo aangedui nie. Ons het wel lekker gekuier maar daar is geen kossies te koop of ontbyt by hulle beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy V
Saam met vriende

Die huis en meubels is baie oud MAAR netjies.

As ek net een aanbeveling sal kan maak: Sit lugversorging of waaiers in die kamers. Dit was ongelooflik bedompig in die kamers. Die moeite deur die vrugte, joghurt en muffins die volgende oggend vir ons uit te sit, word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kate's Country Kitchen Accommodation se terugvoer

Hi Annatjie
Hartlike dank vir die review.
Ons neem notisie omtrent die aanbeveling.
Mag jul n Wonderlike dag verder he.

Vriendelike groete

Jacqueline



Kate's Country Kitchen Accommodation
Annemie L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir 'n aangename kuier Jacqueline en LekkeSlaap!

Jacqueline was 'n behulpsame en vriendelike gasvrou. Sy het deurgaans ons gehelp en bederf met heerlike piesang-muffins vir ontbyt. Die kamer en huis is oud, maar dit is netjies en ideaal as jy 'n lekke plekkie soek om te slaap. As jy luuksheid en moderne geriewe soek moet jy verby hou, maar ons hou van 'n gemaklike plekkie met karakter en 'n billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilesta P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilesta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese verblyf, maar baie netjies.

Baie dankie! Net wat ons nog gehad het, vir die nat, koue weer. Die muffins was heerlik. Al wat bietjie gepla het, is die plastiekbedbeskermers wat raserig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Manie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 star experience

It was an absolute pleasure to meet Jaquline and to stay overnight. Everything was spotless and the welcome and muffins was 5 star. Thank you for a pleasant experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina O - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina O

Rustig en privaat!

Stil, rustig en goed ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louche T - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louche T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker "cozy" en privaat. Heerlike beddens. Verwelkom met lekker tuisgemaakte muffins!

Ons het baie lekker oorgeslaap. Dit is 'n lekker aparte privaateenheid, ten volle toegerus met alles wat nodig is, en veilige parkering. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenzo G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorenzo G

Dit was baie heerlik.

Dit is goed geleë: jy is in die dorp, maar ook uit sig uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Besigheidsreis

Alles was reg!

Voldoende, netjies en eienares baie hulpvaardig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn L
Saam met vriende

Perfect home away from home :-)

Kate's Country Kitchen was exactly the kind of accommodation we were looking for. Neat, homely, peaceful and perfect. Jackie is an absolutely wonderful hostess and made a deliciously scrumptious breakfast. It was a home away from home experience for my partner and I. The garden was a relaxing place for an early morning ciggie with coffee amongst the beautiful herbs and fruit trees. Would highly recommend this warm country cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy van antieke ware hou, is hierdie die plek vir jou.

Ons het die voorreg gehad om in 'n ou gerestoureerde huis te bly - met plankvloere en al. Dit neem mens terug na jare toeka ... Al die nodige was egter beskikbaar - van 'n warm stort, tot DStv. Sit by die hartlike gasvryheid en jy het 'n wenresep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis met baie vriendelike diens en baie skoon geriewe.

Dit was 'n pragtige ou huis in die middel van Bredasdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries De Klerk D - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dries De Klerk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

For travelers on tight budget who won't mind yesteryear accomodation.

Friendly hosts, but an old-fashioned lodgings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf S - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf S

Wonderful

We have a wonderful time at Kateâ??s Country Kitchen. We would liked to thanked Jacqueline for her hospitality and assistance, we will definitely visit again. nnOur group that just visited come from Beulah Pentacostal Church, and we have a Church Branch in Bredasdorp. As such, we often come this way. All we want to say, keep up the good work.nnYours truly,nRudolfn

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NjZlOWJhLTcxNjUtNDQ5MC04NTc1LTdjODI1NmZmY2FlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 12 Waterkant Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 11:00 -34.534706728444 20.039765238762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem