Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kathu Inn

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Country Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 395

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 22 resensies vir Kathu Inn
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Ons mense het lekker gebly en sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Hi Ansie

Thank you for the great review.
I am extremely glad you had a great experience.
If there is any way we can make your next visit even better, feel free to let us know.

Kathu Inn
Pest Control Specialists West Coast J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Pest Control Specialists West Coast J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte ervaring in Kathu Inn.

Ek en my man het oorgeslaap by Kathu Inn. Ons bespreek gereeld op die webtuiste om te verseker ons kry waarde vir ons geld. Op die oog af volgens die webtuiste het die inligting en foto's voorgekom as ordentlike, netjiese, goeie, gemiddelde akkommodasie wat 100% was vir ons behoeftes vir een nag. Ons was baie moeg na 'n hele dag op die pad en daarby onaangenaam verras met die swak diens en akkommodasie by Kathu Inn toe ons laatmiddag daar arriveer. Met aankoms het my man met ons uitdrukstuk vanaf die webtuiste by ontvangs aangemeld en was 'n kamer aangewys waarnatoe ons dadelik gery het en begin bagasie indra. Ons het na die indra vinnig opgemerk dat daar 'n dubbelbed is wat effens klein lyk vir ons 2, dat die vertrek karig gemeubileerd was en dat dit nie baie skoon lyk nie, maar daarmee sou ons nog kon regkom omdat ons so moeg was. Wat vreemd was, was dat daar slegs 1 glas en 1 koffiebeker in die kamer is. Ek bel toe dadelik ontvangs en vra dat hulle vir ons nog 'n stel bring aangesien ons 2 mense is. Groot was ons ontnugtering toe die ontvangsdame vir my sê: "But you've booked online so I presumed that there will only be one person". Ons kan nou nog nie die konneksie vind tussen 'n aanlynbespreking en dat dit dadelik beteken dis slegs 1 persoon is nie, maar ons was toe gevra of ons wil skuif na 'n kamer vir 2 persone wat ons vanselfsprekend dadelik aanvaar het. Al die bagasie moes ons toe weer terugdra na ons motor toe en toe kon ons na die ander kamer heel aan die einde van die geboue ry. Ons was toe reeds ongelukkig oor die swak diens sover. Soos ons ry na die ander kamer toe het ons dadelik opgemerk dat die geparkeerde voertuie van die ander gaste waarby ons verbyry, kontrakteur/werksvoertuie is volgens die handelsmerke en tekens op die voertuie. Die dubbelkamer was toe op die 2de vloer en ons merk toe op met die opdra van ons bagasie dat die trappe baie vuil is asof dit nie onlangs skoongemaak was nie. Die kamer was toe wel uitgerus vir 2 mense waaroor ons verlig was, maar die vertrek was ook afgeskeep, karig gemeubileer, die stort se dreinbedekking was stukkend, die TV was nie meer vas teen die muur voor die bed waar mens gemaklik sou kon TV kyk nie, maar links eenkant op die enigste klein blad waar ons graag sou wou besigheid afhandel op die laptop. My man moes toe op die bed werk wat dit ongemaklik gemaak het. Die bedkassie wat aan die vensterkant moes wees, was uitgeskuif tot langs die kassie waarop koppies staan. Ons moes dit self langs die bed inskuif sodat ek die nodige kon neersit vir die nag. Die vertrek was netjies, maar dit was nie mooi skoon nie, ook geen kantgordyne of blinds nie soos die ander kamer en die bed was regtig baie hard, wat veroorsaak het dat ons baie min slaap gehad het daardie nag. Die ontbyt was eetbaar. Dit was 'n onaangename ervaring vir ons vir die 1ste nag van ons reis na Gauteng toe vir 'n begrafnis, wat ons verkieslik nooit wil oorhê nie en beslis vir niemand sal aanraai nie. Ons voorstel is dat die webtuiste hierdie akkommodasie, 'Kathu Inn' verkieslik van julle lys afhaal om toekomstige gaste van hierdie ervaring te spaar sodat hulle ander gastehuise in Kathu probeer of eerder aanry tot die volgende ordentlike akkommodasie in 'n ander dorp. Of die ander alternatief is dat die webtuiste duidelik op die webtuiste op hierdie akkommodasie aandui dat dit 'kontrakteurverblyf' is. Uit jare se oorslaap by verskillende akkommodasietipes, weet ons uit ondervinding dat kontrakteurs-akkommodasie nie op die graderingsvlak is van byvoorbeeld die gewone 3 ster-tipe akkommodasie vir toeriste of ander gaste nie. Die onderhoud, linne, netheid, higiëne, afwerking en aandag aan gemak en fyner besonderhede van kontrakteur-akkommodasie is net nie op dieselfde vlak as toeriste-akkommodasie nie. Alhoewel die diens darem nog altyd op standaard was met wie die webtuiste gekoppel is. Hierdie was die heel eerste keer in jare wat ons deur die webtuiste akkommodasie bespreek het wat ons teleurgesteld was in die plek en die diens. Ons is nie mense wat maklik kla nie, maar dit was so erg vir ons dat ons dit moes noem.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kos en ’n rustige omgewing.

Werklik aan te beveel as ’n stop op pad verder in die Noord-Kaap in - lekker kos en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Aanbeveelbaar vir oorslaap vir seker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieb L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb L
Saam met vriende

Vriendelike diens.

Vriendelike diens. Lekker kos en 'n lekker oornagplek op pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Liewe Lieb,
Dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word die meeste waardeer.
Hartlike groete van Michael en die Kathu Inn-span.

Kathu Inn
Bruwer L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bruwer L
Besigheidsreis

Tragies.

Geblokte stortkop, WiFi wat nie opvang nie. Uiterse klein kamers met niks spasie om te werk. Aircon was buitewerking. Handdoeke en beddegoed nie wit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat ervaar word, aangesien ons nie jou verwagting gelyk het nie. Enige probleme moet onmiddellik aan die balie of die algemene bestuurder gewees het wat 'n beter verblyf sou verseker het.

Kathu Inn
Antoinette V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal nie Kathu Inn vir my vriende aanbeveel nie, hoewel die ligging goed is.

Miskien as jy vir besigheid hier moet oornag sal dit meer aanvaarbaar wees, maar vir iets ontspannend sal ek dit nie aanbeveel nie. Ons het hier oornag op pad terug van die Wes-Kaap na Gauteng en die ligging was vir ons perfek. Hier was baie Telkom-werkers ingeboek op dieselfde tyd as ons en dit was baie raserig tot laat in die aand en weer vroegoggend. Of dit hulle was of ander gaste weet ek nie. Ek verstaan dat bestuur dit nie kan beheer nie, so ek noem dit net. Die kas in die kamer het so sleg geruik na rook dat ons nie ons klere daarin kon pak nie. Ons het egter die kombuisie en yskas baie handig gevind. Sal dalk voorstel dat daar 'n spieël is waar die muurproppe is sodat jy jou hare kan droogblaas. Die stortkop was baie swak en half verstop. Die ontvangs was baie vriendelik en die ontbyt was heel aanvaarbaar. Moenie Springbok Inn verwag nie, hierdie is in 'n ander kategorie. Hoop dit help voornemende gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Dear Antoinette

Kathu Inn is both a business hotel and a stopover for tourists, we welcome all guests that need a place to lay their head.
The water pressure, as well as the quality of water in Kathu, is very difficult to manage, but we do our best to ensure excellent service to our guests.

Kathu Inn
Harry S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry S
Saam met vriende

Goeie plek om te oornag na 'n lang reis.

Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Liewe Harry S,
Dankie vir u waardevolle resensie, u terugvoer word waardeer

Kathu Inn
Theo N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo N

Amazing breakfast, friendly staff.

Exactly the spot for business in Kathu. Very efficient laundry service and great staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Dear Theo,

Thank you for taking the time to leave us such a wonderful review, your feedback is much appreciated and we hope to see you again soon.

Kathu Inn
Fernando D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando D

Excellent value for money! Very good hospitality.

Very good buffet breakfast. Friendly and accommodating staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Dear Fernando,
Thank you for the review, your feedback is much appreciated.

Kathu Inn
André S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en ontbyt was lekker.

Kamer was netjies, net nie volledig toegerus vir selfsorg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Geagte Anneke,

Dankie dat u die tyd geneem het om u verblyf by Kathu Inn te hersien, u terugvoer word waardeer deur bestuur en personeel.

Kathu Inn
Dialet H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dialet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel en die kamers is baie netjies.

Baie netjies plek om te bly. Goed geleë, vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Liewe Dialet,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf by Kathu Inn te hersien, waardeer ons die terugvoer. Dit is altyd so wonderlik om so 'n goeie gradering te kry.

Kathu Inn
Elna S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elna S
Gesin met tieners

Was aangenaam.

Hulle kan dalk net seker maak hulle seephouers is vol - geen seep in stort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Geagte Neels,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf by Kathu Inn te hersien. Jou terugvoer word waardeer deur bestuur en personeel. Jou kommentaar is opgemerk en ons sal seker maak dat dit nie weer gebeur nie.

Kathu Inn
Marianne G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne G

Bekostigbaar, netjies en veilig.

Netjies, veilig en rêrig goedkoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Geagte Marianne,

Dankie dat u die tyd geneem het om u verblyf by Kathu Inn te hersien, u terugvoer word deur bestuur en personeel waardeer.

Kathu Inn
Kobie N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagverblyf.

Al wat 'n mens nodig het wanneer jy wil oorslaap in die omgewing, vriendelike werkers en aangename ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Liewe Kobie N,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om u verblyf by Kathu Inn te hersien, u terugvoer word waardeer.

Kathu Inn
Joanne G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne G
Enkelreisiger

Juweel in die Kalahari.

Vanaf inboek tot by verblyf en ontbyt is die diens onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Liewe Joanne,

Dit is altyd so wonderlik om 'n resensie soos joune te ontvang, die terugvoer word baie waardeer.

Kathu Inn
Carel S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie dankie vir die vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Hi Carel,

Ons is bly jy het jou tyd geniet het, en dankie vir jou opmerkings.

Kathu Inn
Elize D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Aandag kan gegee word aan onderhoud van kamers om voorraad op datum te hou (net een koffie beker, geen kastrolle of bakke, seep houer leeg). Andersins, mooi skoon en goeie beddens, met veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Hi Elize,

Ons is bly jy het jou tyd geniet het, en dankie vir jou opmerkings.

Kathu Inn
Lorraine S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en personeel baie vriendelik!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Hello Lorraine,

Dit is presies wat ons will hoor, baie dankie vir jou opmerkings.

Kathu Inn
Leon K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met alle geriewe om jou verblyf aangenaam te maak. Sal beslis weer daar oorbly.

Reisplanne moes dringend verander. Ek het alleen oornag. Om 5 uur in die oggend te ontdek dat geen seep of stortjel voorsien was nie, was problematies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Hi Leon,

Ons is bly jy het jou tyd geniet het, en dankie vir jou opmerkings. Ons sien uit om jou weer te sien.

Kathu Inn
Rina M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë vir oorslaap in die Noord-Kaap.

Baie goed ingerig; alles baie nuut en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Hi Rina,

Ons is bly jy het jou tyd geniet het, en dankie vir jou opmerkings.

Kathu Inn
Elna T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T
Besigheidsreis

Dit was alles so nuut en mooi.

Sal enige tyd hierdie verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathu Inn se terugvoer

Hi Elna,

Ons is bly jy het jou tyd geniet het, en dankie vir jou opmerkings.

Kathu Inn
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cawood-rylaan 1, Bestwood Landgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOWLFzpxDV7lWNfUW6xRu2bIpSvlzSpYk8z2h3NdNO5Mff3RNlv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 1 Cawood Drive Bestwood Estate 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -27.711994848097 23.072474581581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem