Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kathuhari Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Kathuhari Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marlize K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K
Gesin met klein kinders

"Very fancy and the lady is so nice" — my kinders se woorde.

Ons het heerlik oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Enkelreisiger

Uitstekende ligging, heerlike ontbyt, wonderlike diens.

Geleë in die middel van die pragtige Kalahari Country Estate reg langs die golfbaan, ontbyt van uitstekende gehalte, uiters gerieflike suites en baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Pragtige gastehuis en omgewing.

Bietjie gesukkel om die plek te kry, maar dit was baie lekker. Baie stylvol en mooi. Baie vriendelike mense wat ons dadelik laat tuis voel het. Kos uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place in a beautiful setting. Only place to stay in Kathu.

The rooms are comfortable, modern and eclectic. The guesthouse is modern, clean and stylish, the location is perfect. The breakfast is delicious and the the hosts are friendly and helpful. If you're staying in Kathu, this is the best place to be!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catrien S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Catrien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige oornag in Kathu.

Baie vriendelike diens in die pragtige gastehuis in die hartjie van die mooie Kathu. Die kamer was baie netjies en skoon met alle nodige ekstras tot jou beskikking. Daar is wel geen onderdakparkering nie en daar word geen ander eetgoed (takeaways) in die kamer toegelaat nie. Daar is wel 'n kontantyskassie met basiese peuselhappies en drinkgoed in die kamer. Alhoewel die diens baie vriendelik is, het ons soms gevoel dat ons privaatheid nie heeltemal in ag geneem is nie. Ons was deurentyd gevra waarheen ons gaan wanneer ons die perseel verlaat wat ons soms ongemaklik laat voel het. Die ontbyt was heerlik en word 100% aanbeveel. Baie dankie vir 'n aangename ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham W
Besigheidsreis

Gerieflik.

Baie netjies, gerieflik en vriendelike peroneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathuhari Guesthouse se terugvoer

Goeie more Abraham,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Lekker dag vir jou! Hoop ons sien jou gou weer.

Kathuhari Guesthouse
Karin L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is een van die beste gastehuise ooit besoek. Kos heerlik. Baie goeie diens. Baie netjies en heerlik tussen die bosse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kathuhari Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie vir jul resensie. Ons waardeer dit opreg en hoop ons julle gou weer te sien.

Baie groete,
Lezanne

Kathuhari Guesthouse
Vanaf
R2 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setperkstraat 6, Kalahari Gholf- en Jaglandgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0522e1b55b19194abca7105843b122e8e4842bcaf4bc7bf8f66db46716aef916cffe809e6824c54a66aff0a3fe6e7906ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 6 Setperk Street Kalahari Gholf and Hunting Estate 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -27.683164777409 23.055071353847
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem