Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kathuhari Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setperkstraat 6, Kalahari Gholf- en Jaglandgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kathuhari Guesthouse is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die beskermde Kameeldoringwoud in die Kalahari Golf and Hunting Estate. Die gastehuis skuil tussen die bekende kameeldoringbome en die Sishen Gholfbaan en bied luisterryke uitsigte en 'n puik bestemming.

Elkeen van ons 7 luukse slaapkamers met en suite-badkamers is individueel versier, het 'n uitmuntende uitsig en beloof onvergeetlike verblyf. Verder het elke slaapkamer sy eie, privaat stoep waarop jy kan sit en jouself verlustig in die pragtige sonsondergange of kan teug aan 'n skemerkelkie terwyl jy kyk hoe die gholfspelers hulself geniet. Ander geriewe: wit perkallinne, yskas, eerlikheidskroeg, lugversorging, kluis, puik matrasse en 'n platskerm-TV. Die Presidensiële Suite met sy privaat swembadjie en luisterryke uitsigte oor die landgoed is absoluut magies.

Ontbyt word bedien in 'n elegante, ruim eetkamer, maar kan ook, op versoek, bedien word in die Kameeldoringboma. Laasgenoemde is ook ideaal vir sterrekyk.

Die eiendom is naby die Sishen Gholfbaan se klubhuis met sy restaurant, kroeg, konferensiegeriewe en tegnologies gevorderde gimnasium met 'n verhitte swembad, tennisbaan en muurbalbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Kathuhari Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Setperkstraat 6, Kalahari Gholf- en Jaglandgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kathuhari Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setperkstraat 6, Kalahari Gholf- en Jaglandgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0522e1b55b19194abca7105843b122e8e4842bcaf4bc7bf8f66db46716aef916cffe809e6824c54a66aff0a3fe6e7906ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 6 Setperk Street Kalahari Gholf and Hunting Estate 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -27.683164777409 23.055071353847