Katonkel

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Katonkel
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras
Die balans van die bespreking moet voor die inklokdatum ten volle betaal wees.
Net die hoeveelheid gaste wat op die faktuur aangedui is, mag op enige tyd in die eenheid bly.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen partytjies word toegelaat nie, tensy reëlings vooraf getref is.

Let asb. daarop dat ons nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie, ons aanvaar slegs EFT/fondsoorplasings.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R650 is betaalbaar met aankoms en dis terugbetaalbaar binne 7 tot 14 werksdae nadat die huis nagegaan is om seker te maak alles is in orde. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die volle betaling nog nie ontvang is nie.

DStv kan teen R25 per dag geaktiveer word.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Katonkel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 178 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za