LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Katryns | LekkeSlaap
+40

Katryns

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Holdenstraat 13, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Katryns is 'n bekoorlike gastehuis in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid en heerlike etes kan geniet. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers.

Die gastehuis het gastekamers wat goed ingerig is en wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Elke kamer het 'n aparte ingang, TV met die volle DStv-pakket, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en toegang tot 'n pragtige tuin en braaigeriewe.

Daar is 'n winkel op die perseel wat spesialiseer in produkte vir diabete en diegene wat op 'n keto- en banting-dieet is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 116 resensies vir Katryns
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Holdenstraat 13, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Katryns het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Holdenstraat 13, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA117d5501bf3c6e408df3efb273afbc2a302dc4ecff8f723acc9c257384e813771ef9f15f128fa6acd2e1a5bab1477baca624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 13 Holden Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -31.465881468021 19.774678498507
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem