Katuri and Coral Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Katuri and Coral Cottages is knus tweeslaapkamerkothuise in die Brackenburn Privaat Natuurreservaat in die hartjie van die Tuinroete. Die kothuis is omring deur die Tsitsikamma-woud en bied vrede en rustigheid met lieflike uitsigte. Brackenburn Privaat Natuurreservaat is in The Crags 22 minute van Plettenbergbaai en Nature's Valley se strand af.

Die kothuise beskik elkeen oor 'n kombuis, sitarea en 'n braai-area. Gaste kan die lieflike uitsigte oor die omliggende woud en platteland van die dek af waardeer - dit is die ideale plek vir gaste om 'n 'n vleisie oor die kole te gooi saam met vriende en familie.

Daar is 'n wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste en 'n skoonmaakdiens is 3 keer per week ingesluit. Alle linne word voorsien. Gaste kan gerus die omliggende Tsitsikamma-woud gaan verken en besienswaardighede op die Tuinroete, soos wynplase, voetslaanroetes en wildreservate, gaan besoek.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Katuri And Coral Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za