Kavinga Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kavinga Guest House bied gaste-suites 15 minute vanaf Nelspruit. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie wild- en natuurreservate.

Verblyf by Kavinga Guest House beskik oor 4 suites wat stylvol ingerig is. Dié suites beskik oor 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. In al die kamers is daar waaiers en verwarmers, muskietafweermiddels, haardroërs en gratis toiletware. Warmwaterbottels sal op koue aande voorsien word.

Die gaste-suites is apart van die plaashuis en elke eenheid het 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan en die pragtige uitsig van die omliggende platteland kan bewonder.

Daar is 'n restaurant op die perseel, Zest vir ons gaste en verbygangers. 'n Formele ete word binne en buite bedien waartydens gaste 'n skemerkelkie kan geniet.

Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad en gratis WiFi. Wasgoed- en kinderoppasdienste, lughawe- en privaat pendeldienste, sowel as motorhuurdienste kan op versoek gereël word.

Kavinga Guest House word deur 'n groot, rustige tuin omring met panoramiese uitsigte oor Mpumalanga se bosveld, naburige plase en die luisterryke Crocodile Gorge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kavinga Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za