Mabalingwe Kaya Chane

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mabalingwe Kaya Chane is 'n selfsorg-lodge met 'n grasdak in Mabalingwe Natuurreservaat. Dit is net 28 km van Bela-Bela af. Dit is ideaal vir 'n gesin of vir 'n groep wat op soek is na 'n gerieflike bosveldwegbreek met 'n verskeidenheid doendinge naby.

Hierdie ruim lodge het 4 slaapkamers en 3 badkamers en dit is smaakvol gemeubileer. Elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens met 'n stort of bad, wasbak en toilet in die badkamers. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en ander toebehore asook ingeboude kaste.

Die sitkamer het gerieflike rusbanke, 'n toonbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n boma met ekstra sitplek en braaigeriewe.

Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar by die lodge. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike geriewe binne die reservaat. Sommige doendinge, soos voëlkykritte, wildritte en perdry-safaris, gaan gepaard met ekstra kostes.

Slaapplek

'n Bespreking by Mabalingwe Kaya Chane sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mabalingwe Kaya Chane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 950 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false