Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaya La Provence

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neil & Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Kaya La Provence
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Candice G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

Beautiful place, very clean and had everything we needed. Loved the garden. The host was very helpful and kind. Thanks for a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag blyplek vir naweek kuier.

Het beslis my nuwe oornagplekkie in die Kaap gekry. Lieflike plekkie om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Thank you Nico.

Look forward to seeing you again.

Kaya La Provence
Natasha V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Ek sal weer terug gaan.

Die eienaars is lieflike mense en die cottage was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiffany V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany V
Saam met vriende

Amazing hosts! Very friendly. The place was clean and they provided all the little necessities.

The place is absolutely stunning! Very well kept. The hosts were amazing, I used the house as a getting-ready venue for my wedding. The hosts even gave us champagne to celebrate, that was really sweet. When I returned with my husband, the house was beautifully cleaned and they made the bedroom beautiful. I definitely recommend staying here. The only regret I have is not getting into the jacuzzi but I will definitely stay here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Hi Tiffany, thank you for the wonderful review. It was such a pleasure to have you here with us on your wedding weekend. All the best going forward with married life. May it be a truly exciting time of your life. All the best. Neil and Nicky

Kaya La Provence
Jana S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S
Gesin met tieners

Dit was 'n plek om rustig te wees en saam te kan kuier!

Die akkommodasie was netjies en stylvol. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte C
Enkelreisiger

Gesellige kuierplek.

Pragtige, gesellige en netjiese wegbreekplekkie naby Constantia. My kuier is nog heerliker gemaak met die vriendelike katjie wat elke dag kom groet het. Sal graag teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Thank you Charlotte. Nicky and I appreciate the wonderful feedback.

Kaya La Provence
Bronwyn B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn B
Enkelreisiger

Perfect.

Beautiful, spacious suite, in a safe and quiet neighbourhood. Wi-Fi and lights stay on during load shedding!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybel S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybel S

Fantasties.

Vriendelike ontvangs. Rustig, uitsonderlik netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marowhan E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marowhan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was net perfek.

Ek sal mense aanraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybel S
Besigheidsreis

Fantasties!

Vriendelik, professioneel, baie netjies. Ek het reeds weer 'n bespreking gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Thank you Sybel. It is always such a pleasure to have your husband stay with us.

Till next time.

Neil and Nicky

Kaya La Provence
Lieghche C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieghche C
Besigheidsreis

Personally it was my first time in Cape Town and the accommodation we chose just made it more of a wonderful experience.

Everything was neat, homely, comfy and taken care of. The hosts, Niel and Nicky, were such kind hearted and friendly people. I would definitely recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Thank you so very much Lieghche. Was such a pleasure to have you with us and look forward to seeing you again in the future some time.
Regards
Neil & Nicky

Kaya La Provence
Jon F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay!

Amazing place. Peaceful, private and relaxing environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Dear Jon,
Thank you for your kind feedback! We do appreciate it very much!
Kind regards,
Annelies

Kaya La Provence
Chantelle N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N
Enkelreisiger

Europese elegansie in die hart van Kaap.

Pragtige kamers en ongelooflik luuks. 'n Huis weg van die huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Baie dankie Chantelle, vir jou terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Vriendelike Groete,
Louis en Annelies

Kaya La Provence
Christel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kuier in gespasieerde studio - was heerlik gewees.

Sal dit definitief vir iemand aanbeveel, baie aangenaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering.

Kaya La Provence
Gadija F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gadija F
Gesin met klein kinders

Fantastic stay.

Great venue for a family with small children very spacious and private. Had a great time my children and spouse loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Thank you for your kind words! We certainly hope to see you again in the future!

Kaya La Provence
Monique D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Enkelreisiger

Ongelooflik in alle aspekte!

Baie netjiese en luukse eenheid, tog baie gemaklik. Naby geleë aan 'n groot inkopiesentrum. Word behoorlik op die hande gedra met gasvryheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was baie lekker om jou as gas te hê. Hopelik sien ons jou weer.
Vriendelike groete
Annelies

Kaya La Provence
Dion J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion J
Gesin met tieners

Huis weg van huis.

Vriendelik, skoon en atmosfeer baie goed. Baie behulpsaam en altyd daar vir enige navrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Baie dankie Dion en familie! Julle was puik gaste en dit was 'n plesier om julle hier te hê!
Groete,
Annelies & Louis

Kaya La Provence
T.e. M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
T.e. M
Enkelreisiger

Excellent stay over.

I was very impressed with your place. What a beautiful place and very neat. Your friendliness impressed me a lot. I will definitely stay over again at your place and recommend you to my other colleagues and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Thank you so much for your kind words! It was likewise a pleasure to have you as a guest! Look forward to see you again!
Kind regards
Annelies

Kaya La Provence
Marsha K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha K
Besigheidsreis

Absoluut fantasties!

Baie dankie vir die vriendelike en professionele diens. Ek sal vir seker weer daar kom bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Beste Marsha,

Baie dankie dat jy so 'n wonderlike gas in ons huis was. Dit sal 'n plesier wees om jou weer te huisves in die nabye toekoms.

Groete,
Lorraine

Kaya La Provence
Marieta K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta K
Besigheidsreis

The host Lorraine was warm and friendly, just what I needed after a long and tiring day.

The venue was perfectly situated for my purposes. Everything was of exceptional quality, from the pre-arrival communication to the personal departure greeting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Dankie Marieta vir jou terug voering.Was vir my heerlik om jou te akkommodeer. Ek hoop ons sien jou sommer weer gou-gou.

Kaya La Provence
Neville B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville B
Saam met vriende

Fantasties lekker.

'n Mens kan nie glo dat die prys so min is in vergelyking met wat Kaya La Provence bied nie. Dit is absoluut huislik fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Dankie Neville vir jou positiewe terugvoering. Dit was n groot plesier om julle in die cottage te huisves en dankie dat julle sulke wonderlike gaste was.

Kaya La Provence
Conohick O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conohick O
Besigheidsreis

Fantasties!

Toe ons instap by die hek het ons reeds tuis gevoel. Dit is so netjies. Dis regtig 'n fantastiese plek. Baie dankie, tannie Lorraine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Ai, dit was so lekker met julle in die huis. Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Sterkte met al julle opwindende dinge.

Kaya La Provence
Sean T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lorraine was ongelooflik, wat 'n fantastiese naweek by haar gastehuis. Baie baie dankie Lorraine, 10 uit 10.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Sean en Anchen
Baie dankie vir julle terugvoering. Die mooi woorde word baie waardeer en dit was vir my net so lekker dat julle by Kaya La Provence kom kuier het. Ons hoop om julle sommer weer gou-gou te sien.

Kaya La Provence
Sandra H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lorraine is 'n uitstekende gasvrou en het baie moeite gedoen.

Lorraine is 'n uitstekende gasvrou en het baie moeite gedoen. Ons was daar vir die Two Oceans en sy het selfs vir ons ekstra vrugte en versnaperinge in die kamer gelos om ons sterkte toe te wens. Ontbyt was heerlik, kamer baie mooi, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike kommentaar Sandra. Dit sal n voorreg wees om julle weer te verwelkom!!

Kaya La Provence
Elmarie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Ons het die rustigheid geniet.

Ons is baie vriendelik ontvang en het onmiddellik welkom gevoel. Ons het ons verblyf geniet en sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen V
Gesin met klein kinders

Gesin vriendelik en goed geleë vir my behoefte.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Beste Stephen

Baie dankie vir jou terugvoer oor ons self sorg eenheid. Dit was aangenaam om vir jou en Tanja te ontmoet. Dankie ook dat julle die cottage so netjies agter gelaat het. Jammer ek kon julle nie langer uithelp nie maar ek hoop om julle gou weer hier te verwelkom

Groete
Lorraine

Kaya La Provence
Gavin L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin L
Saam met vriende

The B&B is well appointed and homely.

The host Lorraine was very accomodating and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

Dear Gavin
It was a huge pleasure hosting such a friendly and neat family in our B&B. I truly hope to have you and your lovely parents back in the near future. Thank you for your kind review.
Kind regards
Lorraine

Kaya La Provence
Ansie F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie F
Besigheidsreis

Beste verblyf in 'n lang tyd.

Pragtige plek. Stylvol en huislik. Die gasvrou Lorraine is ook opreg aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yaa-hindh F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yaa-hindh F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A slice of heaven.

The best place to go to unwind. Friendly and homely customer service. You will definitely receive your monies worth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya La Provence se terugvoer

It was so wonderful having you as guests Yaa-Hindh. You left the room and braai area immaculate clean and it was a pleasure having two beautiful and friendly guests in the house. I hope to see you again in the near future!

Kaya La Provence
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Studenteweg 10, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2dae9c2b3586aa4a6329a8e162f0ed5463902b9000f773c2855fa20c9cb605b70351ace87a2ae7b5b3183c975f59b537d95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 10 Students Way Plumstead 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.017275683828 18.461324125528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem