LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kay's Apartment | LekkeSlaap
+20

Kay's Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Midblock- en Pretoriastraat, Royal Reef 196 , Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kay's Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg. Dié kompleks is sowat 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het ook lugversorging.

Die kompleks is omhein en bied 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek. Daar is ook 'n oefensentrum, klubhuis, braai-area en swembad op die perseel. Die kompleks is naby East Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander geriewe en trekpleisters is minder as 10 km ver. Die kompleks is ook minder as 2 km vanaf Birchwood Konferensiesentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Kay's Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Ligging

  • h/v Midblock- en Pretoriastraat, Royal Reef 196 , Boksburg, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Midblock- en Pretoriastraat, Royal Reef 196 , Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a45bb49e26fc1ae1e8dc6e3a43523e4d4ea4e8ed915c940a417b0c91904ac8777ce366befef8449c867c5fb1e3f87708576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) Corner of Midblock and Pretoria Street 196 Royal Reef 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.195930102385 28.231829928723
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!