Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kazondwe Camp and Lodge

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ngonga Village, Ngonga, 0000, Zambezi
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R710 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kazondwe Camp and Lodge bied verblyf in 'n klein en unieke lodge in Ngonga in Namibië.

Verblyf bestaan uit 'n kampeerterrein, tentverblyf met en suite-badkamers, en 2 ateljeewoonstelle met lugversorging en en suite-badkamers. Aandete en ontbyt is ingesluit met die tentverblyf en een van die ateljeewoonstelle. Die tweede ateljeewoonstel is selfsorg en etes kan vooraf gereël word.

Daar is 5 gevestigde kampeerplekke onder groot bome met interessante voëllewe. Daar is privaat ablusie- en opwasgeriewe, 'n onderdak piekniekplek, braaiput, en 'n donkie om krag op te wek en water te verhit. Daar is 'n boskroeg wat kampers kan gebruik en taphuisbier is beskikbaar vir groot groepe.

By die tentverblyf is daar 2 enkelbeddens in elke tent en 'n klein badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Daar is 'n dek voor die tent met sitplek. Die tente is afgesper met rietmure vir privaatheid.

Een van die ateljeewoonstel is geskik vir 'n gesin met 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n kombuis en braaigeriewe. Die tweede ateljeewoonstel het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n privaat stoep en sitarea.

Die hooflapa het 'n pragtige uitsig oor die Kwando-vloedvlaktes en kan met 'n kort stappie oor die duine bereik word. Gaste kan hier ook seeikoeie in die seekoeigat onder die lapa sien. Die kamp is nie omhein nie en seekoeie kan vrylik rondloop. Olifante en ander wild kan ook deur die kamp loop.

Die lodge bied aktiwiteite soos bootvaarte en visvanguitstappies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Kazondwe Camp and Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ngonga Village, Ngonga, 0000, Zambezi
  • Gaste dink Kazondwe Camp and Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Zambezi Namibië
Vanaf
Vanaf R710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ngonga Village, Ngonga, 0000, Zambezi
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3d6907224ce627323a3bfce2d4980b457fe154bd65af2a8525b56c078cb976759bca794058ec0d36ceb25ebc4eac6bb83c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Ngonga Village Ngonga 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -17.949018678101 23.320130830688