Keagan's Place
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Haas-straat 13, Elsburg, Germiston, 1428, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Keagan's Place bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt, Germiston. Dit is op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n gesin, sakereisigers en oornaggaste.
Die moderne eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die sitarea het 2 slaapbanke. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien en daar is bordspeletjies.
Die perseel word beskerm deur 'n alarmsisteem en 'n kragopwekker is beskikbaar. 'n Braai-area, agterplaas en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Keagan's Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- De Haas-straat 13, Elsburg, Germiston, 1428, Gauteng
- Gaste dink Keagan's Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Germiston Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Haas-straat 13, Elsburg, Germiston, 1428, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom