LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Keanu | LekkeSlaap
+14

Keanu

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-sirkel 20, Outeniekwastrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Keanu bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis met gedeeltelike see-uitsigte. Dit is geleë in die kusdorpie van Glentana, naby die Glentana-strand en 20 km vanaf George.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte toilet en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n stort. Die oopplan-kombuis is ingerig met 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n klein oondjie en stoof en die eetarea beskik oor 'n eetkamertafel met 4 stoele. In die leefarea is daar 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte en daar is braaigeriewe vir gaste se gebruik.

Keanu is slegs 15 minute vanaf George Lughawe en 'n halfuur vanaf Mosselbaai. Hierdie ideale ligging laat gaste toe om dele van die Tuinroete te verken tydens hulle verblyf. Glentana lê effens na die oostekant van Groot-Brakrivier met swemstrande, steil klowe en pragtige natuurskoon.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Keanu
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Duiker-sirkel 20, Outeniekwastrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keanu het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-sirkel 20, Outeniekwastrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2NWM4ZWYzLWY0NTktNDFmZS1iMjU2LTEzODM4NzcwNzRmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 20 Duiker Circle Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.047621379685 22.28415325284
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!