Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keble Estate

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Keble Estate
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Susan E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan E
Saam met vriende

Lieflike ou-wereld sharme in die mooiste deel van die Oos Vrystaat.

Lieflike ou-wereld sharme in die mooiste deel van die Oos Vrystaat. Defnitief die moeite werd om die slegte slaggat pad aan te durf om die deel van die Vrystaat te beleef. Die huis is goed toegerus met baie skottelgoed en kombuistoebehore. Beddens is gemaklik en die waarde vir geld vir 'n groep of gesin wat al 5 slaapkamers kan benut. Die tuin is asemrowend, stap by die groot hout voordeur uit en voel soos 'n grong baron in 1900. Baie dankie dat julle die pragtige plek met reisigers deel. Hier en daar het die ou standsteen huis herstelwerk nodig, maar verseker is dit 'n projek in wording en dit doen nie afbreek aan die kwaliteit van die ervaring nie. Ons was sewe vriendinne wat heerlik kon ontspan, kuier en lag in die koelte van die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B
Saam met vriende

Duisend dankies!

Vyf is hopeloos te min, ’n handvol sterre vir Keble Estate! Ons naweek was absoluut fantasties in elke sin van die woord. Baie dankie aan ons vriendelike gashere Peter en Sarah, vir die groot voorreg en dat julle hierdie pragtige plaas met sy asemrowende uitsig en ryk geskiedenis met ons deel. Ons is met vol harte en wonderlike herinneringe terug stad toe. Ons kom vir seker weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keble Estate se terugvoer

Hi Yvette, Baie, baie dankie. Ons is bly dat Keble sy "magic" gewerk het. Julle is altyd welkom en ons skuld u ’n dag se verblyf.
Peter & Sarah,

Keble Estate
Angeline B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline B

Ons het baie lekker gekuier.

Dit was regtig iets besonders om in so 'n geskiedkundige plek te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keble Estate se terugvoer

Ons is baie bly dat Angeline en hulle groep het Keble Estate geniet. Hulle was baie goeie gaste en is enige tyd welkom.

Keble Estate
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keble-landgoed, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8b07926015e6ad93e5f5cf15f9f5e2a49a89f7952885ed2ba141ebbc0edecffa1b26c50df25a6bbef585f7a5b7bba67649?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Keble Estate Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.943803968596 27.447450036847
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem