Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Eddy M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eddy M

Nice garden but many problems in the house.

People in charge are difficult to contact. There are many problems. The sink is leaking, the washing machine floods the studio, there are cockroaches in the kitchen, and at one stage the hot water was switched off. The toilets' outlets were blocked and the municipal services had to clean the piping. All these problems had to be handled by the owner in Johannesburg as the local management never replied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility se terugvoer

Eddy, we are so sorry about the frustrations. We completely renovated the kitchen after your stay as what was communicated to you. The kitchen is brand new, and the plumbing problems have been dealt with. We also brought in a verminator company to deal with the cockroaches.

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility
David M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met vriende

Excellent stay, wonderful space to unwind.

Super venue with everything you need for a weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met aankoms is 'n ander kamer wat erg na rook geruik het aan ons gegee en nie waarvoor ek bespreek het nie.

Het indruk gekry dat daar inderhaas 'n ander kamer as die een wat ek bespreek is, vir ons reggekry is. Die kamer het erg na rook geruik. Geen vooraf boodskap is gelaat rakende die verandering van akkommodasie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility se terugvoer

Pieter, ek is so jammer oor jou teleurstellende ervaring. Ons het ongelukkig die oggend 'n verstopte drein gehad in die studio wat julle bespreek het. Die water het uit die stort gestroom en die mat erg beskadig. Ons moes professionele matwassers kry om die mat te kom was, maar dit is nou gelukkig uit gesorteer. Dit is teen ons reels om te rook, maar ongelukkig het die vorige gas wat in die cottage gebly het nie by die reels gehou nie. Ons het ook die cottage nou professioneel laat skoonmaak.

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility
Liesl T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Saam met vriende

Baie dankie vir die gasvryheid. Was skoon en netjies.

Het van die gastehuis gebruik gemaak omdat ons 'n troue in die dorp gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam P
Gesin met tieners

Netjies, skoon, veilig en ruim!

Ons gesin van ses was baie verbaas oor die skoon, netjiese en ruim woning waarin ons kon oornag. Spyt ons het nie al vroeër op Keerweder afgekom nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedrich G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich G
Saam met eggenoot / lewensmaat

So ontspanne tussen die pragtige groen tuin en mooi suite.

Ons was so welkom ontvang deur Ermon en sy assistent, baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid. Lieflike suite met deure wat jy kan oopmaak na die tuin en stoep waar ons heerlik ontspan het. Toegerus met als benodig, skoon en netjies met staanplek vir jou motor op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hentie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hentie R
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ontvangs deur Lesinda was vriendelik en professioneel. Die plek is heerlik ruim. Voel soos huis. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olaf En Ora V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olaf En Ora V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Vriendelike ontvangs. Eenvoudig maar stylvol, en alles wat mens nodig het, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kritzinger S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kritzinger S

Goed ingerig en baie gerieflik.

Verblyf het baie goed gewerk vir 'n groot groep, baie lekker kuierstoep en braai en goed ingerigte kombuis. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans L
Saam met vriende

Heerlike, rustige juweel. Die tuin is pragtig - jou eie paradys.

'n Buitelig vir die ateljee-eenheid sal gaaf wees, veral as mens wil braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elouise S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise S
Saam met vriende

Bietjie kort, maar baie lekker in rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly. Lucinda was baie vriendelik en behulpsaam, sal verseker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Langnaweek in Riebeek-vallei!

Ons het heerlik gekuier in die ruim eenheid in 'n pragtige tuin met 'n besondere voëllewe. Die eenheid is goed toegerus en ons het baie veilig gevoel (bv. motor agter 'n geslote hek, alarmstelsel in eenheid). Ons beplan om weer eendag na Keerweder terug te keer as ons die Riebeek-vallei weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letha T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letha T
Saam met vriende

Fantasties!

Wat 'n pragtige plek, met alles wat mens nodig het, ek kan dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazhene E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazhene E
Saam met vriende

Fantastic and oh so relaxing.

Ons kuier was fantastic, Brian en Elma was baie gaaf en het ons so goed behandel. Ek sal definitief terugkeer. Alles was perfek. Geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Greg S
Enkelreisiger

Not too bad.

For R700 a night I was expecting something more. No television was a bit of a disappointment. No welcoming gift eg. Bottle of wine from the local valley, billing etc. And the R350 charged for cleaning is a bit excessive as nothing was cleaned in my accommodation for the two days I stayed there. The rechargeable light provided for loadshedding was not working at all even after being on charge for the entire day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia C

Veilige ruim woonhuis met lieflike tuin en buite-areas om te ontspan.

Die woonhuis is goed ingerig met al die benodighede vir 'n gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Gesin met klein kinders

It was wonderful.

Very neat and tidy. Lovely family home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Heerlik.

Ons het heerlik gekuier! Ons was 'n groot groep wat die hele plek bespreek het vir 'n familie-troue in die area. Die huis het bitter lekker gewerk vir ons. Die plek is baie ruim - ons het nie een oomblik gevoel ons is in mekaar se pad nie. Ons het lekker op die stoep gekuier. Die beddens was heerlik en alles was silwer skoon. Die dak waaiers in elke kamer was 'n groot bonus asook al die vuurmaakhout. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel en enige tyd weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duvall V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duvall V
Saam met vriende

Heerlik, ontspanne en sorgvry.

Lekker, ruim, rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility se terugvoer

Duvall, dankie vir hierdie pragtige resensie!

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility
Ilse C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Gesin met klein kinders

Ons wou vir altyd bly!

Hier is nie genoeg spasie om te skryf oor die heerlike ervaring wat ons geniet het nie! Lucinda was goud. Sy het geduldig gewag vir ons wat laat ingeteken het, en met vriendelikheid die huis gewys. Die spasie het ons verwagtinge oortref en ons was saam met ons kleuters kinderlik verras! Dit was super skoon en netjies en ons het onmiddellik tuis gevoel. Die lyfwas en sjampoo in die badkamers was presies wat ons by die huis gebruik. Die gemaklike beddens wou ons net huis toe neem en die handoeke was sag en snoesig! Die groot oopplan-kombuis was voorwaar ’n bederf vir ons. Die kinders was veilig by die swembad, van vroeg tot laat, en die braai-area was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die tuin! Oh my goodness die tuin! Dis ongelooflik en elke kamer het ’n deur wat na die tuin lei. Om op te som, ons was gelukkig, gemaklik en veilig. Ons was tuis en my hart is seer dat ons nie vir altyd daar kon bly nie. Ons kom binnekort terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodie O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, bekostigbaar, prentjiemooi.

Sal definitief Keerweder aanbeveel vir toekomstige gaste. Als wat netjies en perfek. Plekkie self is goedversorg met 'n pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimberly V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberly V

Such a beautiful and tranquil slice of heaven.

The house is beautifully decorated. The beds are such a comfortable sleep. It was such a tranquil, quiet and beautiful stay. We will definitely go back! Value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof-straat 20, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44UX4AdIbuWvcM9wlUdyf8x6iuSwDj3fZ663yAzaFEJUadpzvC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 20 Dennehof Street Riebeeck West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.351492585832 18.86598374107