Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelkiewyn

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Kelkiewyn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Monlee J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monlee J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Lieflik gekuier. Die huis is baie netjies en skoon en Pieter het self 'n "backup-battery" gekry vir die paar loadshedding ure wat ons oor ons naweek beleef het. Sal vir seker weer by Kelkiewyn kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Gesin met tieners

Heerlik, rustig en mooi!

Ons het heerlik gekuier. Die huis is gerieflik, skoon en netjies met als wat mens benodig. Daar is WiFi ook, 'n noodsaaklikheid vir ons tieners! Ons het net kos en klere saamgeneem. Pieter het ook die moeite gedoen om beurtkragtye, weervoorspelling asook wanneer die beste tyd is om by die see te gaan stap vir ons aangestuur. Asook aanbevelings van eetplekke ens op die dorp. Ons sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek - Baie lekker gekuier.

Baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies. Lekker gebraai en die afkoelingswembadjie geniet. Die kamers het elkeen 'n ordentlike lugwaaier gehad. Daar was gewone handdoeke, asook swemhanddoeke. 'n Klein entjie se stap na die see. Ek is bly ek kon ons klein hondjies saamneem. Sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deonita V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deonita V
Gesin met tieners

Bliss.

Perfect location if you are in need of peace and quiet. Only a short walk to Mile 16 beach for early morning and sunset walks! The house is spacious and equipped with everything you need. We enjoyed the KolKol pool to cool off during the day and heated the water during a cold misty evening. We spent most of our time on the stoep, looking out over the beautiful veld and salt pans. Saw lots of different birds and also had a little tortoise as a visitor. Pieter is a super friendly host and supplied us with ample information to make our stay comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy M

A spot to unwind and be at one with nature.

Lovely location, peaceful and very comfortable. Pets will love the long beach too! Definitely a returning holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lood V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood V

Rustige, lekker kuier.

Ons het heerlik in hierdie pragtige huis, Kelkiewyn, gebly. Dit was silwerskoon, baie goed toegerus en ten spyte van slegte weer kon ons die "hot tub" baie geniet. Die huis is goed geleë, met 'n heerlike bakkery binne stapafstand. Pieter was beskikbaar en hulpvaardig. Ons kan Kelkiewyn met 'n geruste hart aan enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taynà P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taynà P
Saam met vriende

What a wonderful place to stay! Kelkiewyn view is of a greenbelt with beautiful sunsets. Thank you Pieter for accommodating us.

The house is stocked with everything you could need, and loadshedding wouldn't spoil your experience. The beds are super comfortable, the duvets are warm, the towels fluffy and a decent size and the kitchen even has an ice machine and dishwasher ─ which means you really do get to feel like you are on holiday. The hot tub takes a while to get warm, but once it's reached the desired temperature, there's nothing better than relaxing and watching the stars. We had an amazing time and wished we could have stayed longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marliza S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marliza S
Gesin met tieners

Perfect for a lazy get away with friends and family.

The Koen family has a lovely house, equipped with everything you need and more for a lazy getaway, it felt like a home away from home. And for this short holiday, it was all we needed. Thank you again. We will definitely loop back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie H
Gesin met klein kinders

Wonderlike, rustige, veilige plek. Als wat jy nodig het, is daar.

Die kaggel en die kol kol was 'n absolute wenner en het groot vermaak aan oud en jonk verskaf. Die huis is wonderlik geleë. Jy hoor die branders as jy jou vensters en deure oopmaak. Dit is 'n klipgooi van die see, asook stapafstand van Rosemead bakkery waar jy die varste gebak en die heerlikste koffie kan kry. Met 'n ysmasjien en 'n skottelgoedwasser in die huis was ons 5 dae volmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ets V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ets V
Gesin met klein kinders

'n Juweel. Sal verseker weer daarheen gaan.

Die ligging is fantasties. Ons was 7 mense wat 'n wonderlike naweek by Kelkiewyn geniet het. Die inligting wat deur die eienaar verskaf is, het alles soveel makliker gemaak. Baie dankie. Sien uit na die volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avrill T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avrill T
Saam met vriende

Lieflike vakansie.

Alles wat jy soek in 'n wegbreek. Goeie diens ontvang. Huis is wonderlike en kom met alles wat jy nodig het en dit word baie mooi na gekyk. Die warmbad is 'n bonus punt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Eenvoudig fantasties.

Ek het 'n goeie verhouding opgebou met die eienaar, Pieter. Dit was een van die beste vakansies saam met my kinders, maar veels te kort. Ons is baie bevoorreg om by Kelkiewyn to kon bly en indien dit moontlik is definitief nie die laaste nie. Die atmosfeer, gerief, netheid en ligging is fantasties. Hierdie ondervinding is waar drome gebore word en waaroor daar nog lank gesels sal word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deonie E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonie E

Dit was heerlik.

Alles wat jy nodig het is daar. Dis 'n lekker leef-huis. Almal is vriendelik. Die "warmbad" 'n wenner. Nie eens ESKOM kon ons naweek bederf nie! Voorwaar baie lekker en sal beslis weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy H
Saam met vriende

Perfect.

Very comfortable home, well appointed and beautifully clean. Pieter was perfect host giving us plenty of information to make our stay both easy and enjoyable. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsha D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha D
Gesin met klein kinders

Very neat and very well equiped.

We enjoyed our stay, neat, well equipped which was very nice. Great place to go and relax, people are extremely friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques F
Saam met vriende

Baie lekker kuierplek.

Goed uitgerus vir lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inus M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus M

Rus en vrede by die see.

Dis 'n baie netjiese huis met stylvolle afwerkings. Die huis is goed toegerus met als wat jy nodig sou hê, selfs hout en blits vir die braai! Die kommunikasie met die eienaar was baie goed. Die uitsig oor die vlei is asemrowend! Die Jacuzzi was 'n heerlike bonus! Die kaggel het die huis lekker warm gemaak. Jy kan die see hoor van die huis af. Ons het heerlik gekuier en sien uit om weer hier te kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place!

Kelkiewyn is a hidden gem on the outskirts of the nature reserve! Absolute tranquil setting with a short walk to the beach, combined with a modern house and all the creature comforts, makes it the ideal getaway whether it's raining or sunny. Pieter is an excellent host who went above and beyond to ensure that we were completely satisfied! Thank you, Pieter. I will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriette L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette L

Fantastiese waarde vir geld in mooie Yzerfontein met goeie kliëntediens.

Ons volwasse kinders en 1 klein hondjie het saam met my ouers vir my ma se 60ste Kelkiewyn toe gekom. Pieter se gasvryheid was uitstekend en hy het ons stap vir stap van al die lekker aktiwiteite in die area en van al die huis se dinge laat weet sodat ons nie 'n oomblik gehuiwer het nie. Die kaggel is gestook, die braai is gebruik, so ook die houtvuurwarmbad en die hondjie het heerlik baljaar op die gras al is die eiendom in die sekuriteitskompleks nie omhein nie. Elke moontlike noodsaaklikheid is aan gedink, van clingwrap tot hout (teen ekstra koste), tot maatkoppies en koffie, en dan praat ek nog nie eens van hoe netjies, gerieflik en luuks die huis is nie. 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R
Saam met vriende

Fantastic!

The house is modern and clean, with an amazing stoep and braai area. The best was the hot tub! Lovely for adults and kids. The location is perfect! Will definitely go there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J

Pragtige huis idillies geleë.

Die huis is baie prakties ingerig. Ons het heerlike familie-kuiers op die stoep gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met vriende

Baie rustige area. Goeie geriewe beskikbaar. Baie netjies en skoon.

Sal definitief Kelkiewyn aanbeveel as jy 'n gemaklike rustige tyd weg wil hê met amper geen versteurings om jou. Groot pluspunt is die strand is loopafstand van die perseel af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F
Saam met vriende

Kelkiewyn het als wat jy nodig sal hê, perfekte ligging, natuurskoon en fully equiped.

Kelkiewyn is 'n pragtige huis met als wat jy nodig het. Dit is loop afstand vanaf die see en die stoep kyk uit na die pragtige oop velde. Perfekte wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

Peaceful and rejuvenating.

It was lovely having a break from the normal busy life. The house had everything required and so much more. Sparkling clean and so much comfortability offered. We truly had a lovely stay and would recommend the house to anyone. The wood fired hot tub was such a bonus!. Thank you to the host for your amazing hospitality and ensuring that we were okay during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanah D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanah D
Saam met vriende

Stunning.

We absolutly loved our trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C
Saam met vriende

Dit was absoluut fantasties.

Ek sal beslis Kelkiewyn aanbeveel, ek kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Contemporary, modern home with amazing views into nature.

Kelkiewyn is a perfect option for a group of friends/family as the space lends itself to entertaining a bigger group. The kitchen is well equipped and the undercover braai/outside area is perfect to enjoy the beautiful views into the nature reserve. The beach is a 3 min walk and restaurants are also all within walking distance. The design of the house is modern and the hot tub is a great add-on for when it gets cold at night!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ocean Quay Front 75, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8685d3de91260bccae367211db6aac7034ae4fa5f9c3712023b421ad535044f2a78110691efa860a4d78aaf12e88a00e0b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 75 Ocean Quay Front Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.335812425944 18.163696825505