Scottburgh Akkommodasie by Kenri | LekkeSlaap
+31

Kenri

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Escombe-singel 15, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R470 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kenri is bied selfsorg-vakansieverblyf in Freelandpark en dis ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf naby die see en ver van die stadslewe af.

Daar is 3 eenhede met slaapplek vir 8. Eenheid Leeya het slaapplek vir 4 op 'n dubbelbed, enkelbed en driekwartbed. Daar is 2 kamers en die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas en mikrogolf. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook DStv.

Eenheid Kiwi het slaapplek vir 2 op 'n dubbelbed. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV.

Eenheid Maya het ook slaapplek vir 2 in 'n kamer met 'n en suite-badkamer wat beskik oor 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, maar geen TV nie.

Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig met 'n sleepwa.

Die perseel bied 'n tuin, braaigeriewe en 'n swembad. Kenri is net 5 minute se ry van die strand af en ook naby winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Kenri
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Escombe-singel 15, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kenri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Escombe-singel 15, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3MDNlYmJjLWZmYTgtNDdkZC1iOTFjLWYxNTc1MDQ5NmJlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R470  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 15 Escombe Crescent Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -30.2684749 30.7593511
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za