Scottburgh Akkommodasie by Kenri | LekkeSlaap
+31

Kenri

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Kenri
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hendrik S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n rustige plek as jy rus en vrede soek.

Daar is 'n groot waterkrisis aan die Suidkus van Natal en ek voel voornemende gaste moet daarvan in kennis gestel word deur die webtuiste om ongemak uit die weg te ruim. Ons was by Kenri baie gelukkig, die eienaars het vir ons water gaan koop en gebring om ons aan die gang te hou waarvoor ons groot waardering het.

Tjaart V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons naweek by Kenri het ons baie geniet. Ons gashere was vriendelik. Sal dit vir seker aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money.

Thoroughly enjoyed our weekend at Kenri. Our hosts were accommodating and friendly. Would recommend them for sure.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cobus G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Die tannie en oom was baie vriendelik en behulpsaam. Ek hoop hulle besigheid brei uit. Dankie.

Morné J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné J
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties gewees. Ons het as gesin ons eerste keer weg gegaan, net die 4 van ons en dit was baie lekker gewees, 'n huis weg van die huis af. Ons gaan beslis weer daar oorbly!

Goeie diens, en baie behulpsaam. Kenri is definitief die moeite werd!

Sandra-dee P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra-dee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will be back.

Rina was so understanding when I didn't read her booking form where it clearly stated on two people, but I also had my two small kids. That is one special lady and we will be back.

Gerda T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda T
Gesin met tieners

Veilige, rustige omgewing.

Veilige, rustige omgewing. Skoon en netjies. Badkamer is ongelukkig net baie klein.

Zeza G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeza G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Mens het dadelik tuis en rustig gevoel.

Ons het dadelik tuis gevoel. Ons is vriendelik verwelkom. Ons plekkie was klein maar homey en skoon. Die tuin was pragtig en atmosfeer baie rustig. Ons het alles gehad wat ons nodig kon hê en niks gekort nie. Baie dankie, ons sal weer binnekort kom kuier.

Louise L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Die plek is gerieflik, netjies met vriendelike eienaars.

Ons het in huis Leeya gebly wat netjies en goed toegerus is. Die stoep met braai is baie gerieflik. Die swembad, buitebraai-area en die tuin is pragtig en goed onderhou. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Elsebie H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebie H
Besigheidsreis

Warm ontvangs en waarde vir geld.

Sal beslis Kenri aanbeveel. Ons verblyf was heerlik. Die blyplekkie het als wat 'n mens nodig wil hê. Baie dankie.

Mandy V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy V
Gesin met tieners

Beautiful accommodation at a reasonable price.

The place is clean, tidy and has everything that you need, they even go the extra mile by providing you with towels and newspaper to clean the grill. Rina and her husband are so friendly and accommodating.

Jacques S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Besigheidsreis

Alles was puik!

Hulle het die extra myl gegaan om my te help om later in te klok a.g.v. my vergaderings wat langer gevat het as beplan.

Rebecca J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca J

Netjies, pragtig en fantastiese waarde vir geld.

Ons (ek, ma en suster) se verblyf by Kenri was heerlik - plekkie is baie netjies, pragtig versier en Rina en haar man was baie vriendelik. Ons was in Freeland Park vir die naweek om te gaan haaiduik - Kenri is stapafstand vanaf Blue Wilderness en was dus die ideale plek om te bly. Baie dankie!

Marius D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Gesin met klein kinders

Rustige, goed toegeruste eenheid.

Ek sal Kenri hoogs aanbeveel. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was baie goed toegerus, die beste wat ons nog teëgekom het. Dit is 'n rustige omgewing met 'n pragtige tuin en swembad. 'n Mooi uitsig van die see alhoewel jy moet ry na die swemstrand. Ons het ons verblyf geniet.

Bronwyn Bernadette V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn Bernadette V
Gesin met tieners

Bo en behalwe wat ek verwag het!

Ons verblyf by Kenri was wonderlik en het net ons vakansie perfek gemaak! Rina was vriendelik en verwelkom maar het ons nie pla nie, tensy ons haar nodig gehad het. Die kamer was meer as genoeg vir 'n gesin van 4 met 'n tiener en 'n kleuter. Rina dink regtig van alles met betrekking tot u verblyf weg van die huis af, van 'n yster, wasvloeistof en skottelgoed tot lugverfrissers en selfs toiletrolle. Ons sal beslis terug wees vir nog 'n verblyf by Kenri.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Above and beyond what I expected!

Our stay at Kenri was amazing and just made our holiday perfect! Rina was friendly and welcoming but did not bother us unless we needed her. The room was more than sufficient for a family of 4 with a teenager and a toddler. Rina really thinks of everything with regards to your stay away from home, from an iron, washing liquid and dishtowels to air fresheners and even loo rolls. We will definitely be back for another stay at Kenri.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tilly F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilly F
Gesin met klein kinders

Awesome plekkie.

Dit was 'n rustige plek met baie vriendelike eienaars. Baie behulpsaam.

Nicolette S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Gesin met klein kinders

All staff very friendly, unit, pool and garden clean.

Really enjoyed our stay, will definitely go there again.

Anne Maria S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Maria S
Gesin met tieners

From home to home.

Absolutely amazing it was clean, tidy and felt like home accompanied with lovely owners and a place that you will always go back to, it's a wonderful experience and a lovely stay for the whole family.

Hillary H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary H
Gesin met tieners

Had a lovely stay!

A clean and delightful place to stay. Very comfortable. Hosts Rina and Ken were absolutely fantastic.

Moses P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses P
Gesin met klein kinders

Very nice.

Very comfortable and safe.

Marcel T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel T
Gesin met klein kinders

It was a great stay.

It was worth every cent spend. Me and my family really had a great 5 days stay and felt at home. I will definitely book there again.

Shaun J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J
Gesin met klein kinders

Pragtig, rustig en skoon.

Die tannie en oom is baie gasvry. Plek is baie skoon en netjies. Pragtige tuin en in 'n rustige woonbuurt. Dit was al ons tweede keer by Kenri, sal beslis weer daar bly.

Jason S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S
Gesin met tieners

Wonderful stay at Kenri.

We had a memorable holiday and really enjoyed our stay at Kenri with our two teenage boys. Rina and Ken are a wonderful, accommodating couple and made us feel at home straight away. We were left to ourselves and had a peaceful stay surrounded by a stunning garden and a view of the sea from our patio. The accommodation was cosy, clean and comfortable and we had everything we needed. We enjoyed the use of the pool after a day at the beach. We would definitely recommend Kenri to anyone.

Ingrid R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid R
Gesin met tieners

Beautiful surroundings, had a wonderful stay.

There were four of us: my husband and I and sons, age 21 and 17. We had a lovely stay at Kenri. Ken and Rina are very kind. Absolutely beautiful cottage in stunning surroundings. Exquisite garden with lots of privacy for quiet time. Beautiful pool and just highly recommendable and a lovely place to stay.

Melanie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese en veilige plekkie. Het heerlik gerus en lekker gekuier.

Kenri is 'n pragtige, netjiese en veilige plekkie. 'n Wonderlike wegbreekplek met 'n asemrowende tuin. Dit is die ideale plek om weg te breek van al die alledaagsestads gewoel. Kenri is baie goed toegerus met alles wat mens benodig. Ons het heerlik gekuier en gerus daar. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Olivia S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie dankie vir die lekker diens, ons het die plekkie baie geniet. Sal beslis terugkom.

Ann D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann D

Baie mooi netjiese grond eenheid.

Ken en Rina was baie gasvry en behulpsaam, het uit hul pad gegaan vir ons. Ons is baie welkom en tuis laat voel. Kan dit definitief aanbeveel.

Wiek G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiek G
Gesin met tieners

Rustige omgewing, kon die see sien van Kenri, alles wat mens nodig het vir 'n vakansie.

Ken en Rina het ons tuis laat voel vandat ons daar aangekom het. Gasvryheid sonder einde asof Kenri ons eie was. Alles wat mens nodig het was daar, op sy plek en baie netjies. Ons wil ook graag baie dankie sê vir Ken en Rina se vriendelikheid en goeie akkommodasie. Dit was die beste verblyfplekkie wat ons nog ooit in oorgebly het. Dis prakties ingerig en die kombuistoerusting was uitstekend beplan. Jul het aan alles gedink. Ons het heerlik gekuier.

Andrea V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Gesin met klein kinders

Maklik om lekker hier vakansie te hou.

Gemaklike woonstel met alles wat jy nodig het en dan nog 'n paar ekstras! Ons het baie lekker gebly en sal graag weer kom kuier!

Stuart C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely comfortable accommodation. Everything supplied.

Very good accommodation. Exceeded our expectations. Very well equipped.

Minda B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minda B
Gesin met tieners

Heeltemal te kort, sou graag langer wou bly.

Vreeslike oulike plekkie baie gerieflik met alles wat mens nodig het vir paar dae se verblyf. Die stoepie was heerlik vir saam kuier om die ontbyt tafel, die swembad lekker warm en silwer skoon en Rina en Ken was ongelooflik gasvry. Sal graag weer daar bly.

Marleze J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleze J
Gesin met klein kinders

The place is outstanding.

Our stay at Kenri was out of this world. It's got everything needed for a break away from home. We did not want to come home and leave this peace and serenity behind. We surely will go back and make our stay longer next time.

Glenda L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L
Gesin met tieners

It was conveniently situated and very neat.

Conveniently situated and very neat. Thank you for the wonderful stay and your friendliness.

Pieter V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Beleefd en vriendelike mense.

Frikkie P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig in stil omgewing.

Goed toegeruste en netjiese eenheid. Ontvangs was vriendelik en verblyf was aangenaam in 'n rustige omgewing.

Loraine H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die eenheid is wonderlik. Skoon, goed toegerus, en wonderlik geleë. Die eienaars was baie verwelkomend en behulpsaam. My kinders het die swembad geniet veral as die wind op die strand gewaai het. Dit is werklik baie mooi.

Ronel K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit was regtig baie aangenaam. Sal enige tyd weer terug gaan. Baie vriendelik en veilig. Naby aan strand en dorp geleë. Die swembad se gebruik is ook 'n plus punt veral met kinders. Baie baie dankie!

Anna B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B
Gesin met tieners

Knus, goed toegeruste verblyf teen 'n sakpas prys.

Baie dankie vir die aanwins wat die verblyf tot ons vakansie gehad het. Die woonplek is knus maar slim toegerus om verblyf 100 persent gemaklik te maak. Beddens is van 'n goeie gehalte en die plekkie is baie netjies en skoon. Alhoewel die plekkie nie op die strand is nie, is die strand baie maklik per motor bereikbaar. Die swembad en braaiplek is 'n bonus. Ek beveel definitief die verblyf aan enige persoon aan.

Brenda K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda K
Gesin met tieners

As jy stilte soek weg van die gejaag, is hierdie jou plek.

Dit was regtig die wegbreek wat ons nodig gehad het, weg van die gejaag na baie baie stilte toe. Die oom het DVD's vir ons gebring sodat ons iets het om te doen terwyl dit reën. Alhoewel daar ekstra handdoeke was met aankoms, het die tannie weer aangebied om vir ons skoon handdoeke te gee, omdat dit so baie reën. Baie vriendelike mense en ek beveel Kenri aan vir enige iemand vir daai regte "wegbreek". Baie dankie, Oom en Tannie, ons het dit vreeslik baie geniet en ons kom graag weer.

Shaun J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjiese, skoon plek!

Ons het baie lekker gebly. Dis 'n pragtige, netjiese, skoon plek en dit het alles wat 'n mens nodig het. Rina en Kenny is baie gasvry, aangenaam en gaan uit hulle pad uit en doen daardie ekstra moeite. Die tuin is pragtig. Die dekor is pragtig gedoen. Veilige parkering en die swembad is 'n pluspunt! Sal weer daar bly.

Kim Verburgh H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim Verburgh H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy holiday house.

We had a good stay in Kenri. The accommodation is cosy and very clean with lovely little touches. The owners are very friendly en the garden is beautiful. The location is great to explore the area. We walked from Kenri to the beach and Scottburgh and enjoyed the green surroundings and the beach. Shopping is a 5 minute drive and restaurants are nearby.

Gerrit G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G
Gesin met tieners

Alle benodigdhede is in woonstel wat nodig is, het 'n baie mooi see en suikerriet plantasie uitsig en die swembad en tuin is baie netjies en skoon.

Sal weer terug gaan en aanbeveel vir ander.

Jeanette D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Baie netjies, vriendelike diens.

James B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie.

Mense baie vriendelik en gee om.

Melissa P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P
Saam met vriende

Baie lekker!

Ek sal definitief Kenri aanbeveel, dis netjies, naby aan alles en het alles wat jy nodig het op vakansie.

Amelia B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Gesin met tieners

Die stilte is 'n saligheid.

Dit voel of tyd stil gestaan het by Kenri. Die tuin is so mooi ingerig, soos 'n prentjie uit 'n boek. Die plekkie was netjies en skoon en baie mooi ingerig. Ons kon nie vir beter vra nie. Ons het baie veilig en gemaklik gevoel. Baie baie dankie vir 'n lekker vakansie en al die klein ekstra's wat die plekkie soos tuis laat voel het.

Minky V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjies, stil, vriendelike en veilige plekkie.

Rustige, mooi plek, ideaal vir 'n couple om rustig vakansie te hou. Sal enige tyd weer gaan.

Anneke H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H
Gesin met tieners

Heerlik gebly. Baie "cosy".

Ons het heerlik gebly by Kenri. Dis klein, maar meer as voldoende vir 4 volwassenes. Stil omgewing, heerlike braaiplek en swembad.

Anneke P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P
Gesin met klein kinders

Heerlik vakansie gehou.

Ons het regtig 'n heerlike vakansie by Kenri gehad. Die huisie was pragtig en het alles wat jy nodig het. Tannie Rina hulle was so dierbaar en vriendelik en dit was rustig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Carlien P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien P
Gesin met klein kinders

'n Klein juweel

Kenri is 'n klein juweel. Die woonstel is baie netjies, die tuin is pragtig, ideaal vir kinders om te verken en dit is naby genoeg aan die strand. Die enigste punt wat mens net moet dophou as mens met kleintjies daar bly is dat die swembadhekkie nie gesluit was nie, daar was ook bietjie baie suur in die swembad (egter sekerlik net 'n tydelike toestand). Die buitetoilet en stort by die swembad is baie handig. Ons het regtig baie lekker daar gebly en sal beslis weer as ons aan die Suidkus reis.

Kenri's terugvoer

Baie dankie ons het nou n permanente slot aan swembad hek gesit wat alleenlik deur vakansieganger oopgemaak kan word met n sleutel.

Kenri
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Escombe-singel 15, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3MDNlYmJjLWZmYTgtNDdkZC1iOTFjLWYxNTc1MDQ5NmJlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R470  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 15 Escombe Crescent Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -30.2684749 30.7593511
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za