Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kent Manor Guest Suites

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Kent Manor Guest Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rikus C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus C
Enkelreisiger

Elske sent werd.

Pragtige, stil en veilige verblyf. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kent Manor Guest Suites se terugvoer

Dankie, dis goed om te hoor dat jy lekker gebly het by Kent Manor.

Kent Manor Guest Suites
Sampie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie D
Gesin met klein kinders

Veilig en netjies, vriendelike diens.

Baie vriendelike ontvangs, die plek is baie netjies en veilig. Die kinders het die snacks baie geniet. Sal enige tyd weer oorbly. Ek kan Kent Manor regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kent Manor Guest Suites se terugvoer

Dankie, ons is bly julle het dit hier geniet

Kent Manor Guest Suites
Royith S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Royith S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent reception by Melita. Accommodation was super clean and the little garden was awesome. Felt like home!

We arrived after an outing and it was raining cats and dogs, low and behold there was Melita with a large umbrella. That was simply awesome. A gesture which we will always remember. Keep up the great work and you will be successful. Would like to elaborate on your question below. I mentioned to Melita when we arrived that it was great to see that the photos were a true reflection of the premises. I travel often and have had occasions when this is not the case!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kent Manor Guest Suites se terugvoer

We're happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you here again sometime.

Kent Manor Guest Suites
Roeleen C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeleen C
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies, toegerus en baie veilig.

Melita en haar man was baie gasvry. Die ligging van Kent Manor was nog beter as wat ons verwag het. Dit is ook binne 'n veiligheidsarea wat toegemaak is en het beskutte en veilige parkering. Die kamer self is baie privaat, vreeslik netjies en modern en die private gras/tuintjie voor ons deur was goed verwelkom deur ons klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kent Manor Guest Suites se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het hier by ons.

Kent Manor Guest Suites
Ilze J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J
Enkelreisiger

Hoogs aanbeveel.

As ek die gastehuis 10 sterre kon gee, het ek. Alles was net perfek. Die diens, die ligging, netheid van die hele kompleks en die wooneenhede. Sal beslis weer in die toekoms van hierdie gastehuis gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kent Manor Guest Suites se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly jy het dit hier geniet.

Kent Manor Guest Suites
Andrea G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea G
Besigheidsreis

It was beautiful, lovely and the hosts were extremely accommodating.

There were snacks in the room upon arrival, the room was clean and beautiful, and the hosts were considerate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kent Manor Guest Suites se terugvoer

Thank you. We're glad you were happy with Kent Manor.

Kent Manor Guest Suites
Edwin S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin S
Enkelreisiger

Excellent! Very pleasant.

A lovely place to stay. Everything was just perfect and I would highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kent Manor Guest Suites se terugvoer

We're so glad you enjoyed your stay with us.

Kent Manor Guest Suites
Stefanie O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Presies wat ons verwag het. Skoon, netjies en toegerus met alle benodighede soos op internet genoem. Baie rustige omgewing en naby alle geriewe. Ons sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kent Manor Guest Suites se terugvoer

Ons is so bly om dit te hoor en hoop om julle weer terug te verwelkom.

Kent Manor Guest Suites
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kentweg 18, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc7cfb074fa9648370e91e463c2e498493f8c850420180e37402590385276683e228165a50a77276d81ff8620740a51e397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 18 Kent Road Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.051064211489 28.044440876057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem