Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kent Manor Guest Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kentweg 18, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kent Manor Guest Suites bied verblyf in privaat selfsorgsuites in 'n stil woonbuurt in Bryanston-Oos, Sandton. Die suites is ideaal geleë vir sakereisgiers wat op soek is na 'n tuiste weg van die stad se gedruis. Die boomryke woonbuurt Bryanston is in 'n veilige area met valhekke en 24 uur-sekuriteit wat patrolleer. Daar is 'n rits restaurante en winkels in die omgewing. Die eiendom bied gerieflike toegang tot die N1-snelweg en ander hoofpaaie.

Selfsorgverblyf word in 6 suites gebied wat elk ’n privaat ingang het. Elke 40 m°-suite is geskik vir tot 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg en 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n groot hangkas en ingeboude spieëlkas. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is vir selfsorg met 'n tweeplaatstpfie, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n strykyster en 'n strykplank beskikbaar. Aan die voet-en-end van die bed is 'n tweeslaapkamerbank en ook 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke suite het skuifdeure wat na die privaat stoep en tuinarea lei wat 'n buite-etenstafel vir 2 gaste het, asook ketelbraaigeriewe.

Die suite word daagliks skoongemaak, behalwe op naweke. Daar is 'n wasgoeddiens op die perseel teen ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kent Manor Guest Suites is naby die pragtige Hamilton Park wat gereeld deur talle mense en hulle honde besoek word. Gaste kan die boomryke strate te voet verken deur te gaan stap of draf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Kent Manor Guest Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kentweg 18, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Kent Manor Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kentweg 18, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc7cfb074fa9648370e91e463c2e498493f8c850420180e37402590385276683e228165a50a77276d81ff8620740a51e397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 18 Kent Road Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.051064211489 28.044440876057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem