Keret Accommodation
23 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahogany-singel 29, Tygerberg Heuwels, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Keret Akkommodasie is in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë tussen besienswaardighede en geriewe in die Waterfront, Tafelberg, Durbanville, Bellville, Stellenbosch en Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die woonstelle is volledig toegerus vir selfsorg. Elke woonstel is oopplan en het parkeerplek op die perseel in 'n goed beligte area. Keret bied een-, twee- en drieslaapkamerwoonstelle en 2 luukse badkamers in die drie- en tweeslaapkamerwoonstelle. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n TV, DStv, WiFi, 'n privaat stoep en draagbare braaigeriewe.
Doendinge in die area sluit wynproe, bergfietsry en tennis in.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 23 resensies vir Keret Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ligging
- Mahogany-singel 29, Tygerberg Heuwels, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Keret Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahogany-singel 29, Tygerberg Heuwels, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom