Kerkmuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kerkmuis is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Kleinmond en is net 'n entjie vanaf 'n staproete, die hoofstrand, hawe en winkels. Die eenheid het 'n stoep met 'n see- en berg-uitsig en braaigeriewe.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 2 leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede het 'n bad. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Die tweede sitkamer het 'n binnebraai. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by Kerkmuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kerkmuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za