LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kerneelia Kothuis | LekkeSlaap
+24

Kerneelia Kothuis

1 resensie
Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 16 Aug 2020 tot 11 Des 2020.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Doornkraal, Stompdrift Dam-weg, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Kerneelia Kothuis is 'n bekoorlike kothuis met 'n pragtige berg-uitsig op 'n Klein-Karoo-plaas naby De Rust. Dis ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na verblyf weg van die besige stadslewe af.

Dié romantiese kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n driekwartbed vir 'n derde gas in die leefkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n ekstra toilet buite die kothuis.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is vars melk en plaasbotter in die yskas en koffie- en teemaakgeriewe en beskuit in die spens. Die kombuis lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.

In die oggend word 'n spesiale ontbytmandjie afgelewer, met 'n varsgebakte item uit ons kombuis, seisoenvrugte en jogurt. Ook ingesluit is 'n flessie van Doornkraal se wyn en genoeg hout vir die duur van die verblyf.

Gaste kan op 'n verskeidenheid roetes perdry, wat 'n goeie manier is om die omgewing te verken. Beginnerruiters is welkom. Staproetes en bergfietsroetes is ook volop in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Kerneelia Kothuis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kerneelia Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Doornkraal, Stompdrift Dam-weg, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kerneelia Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 3 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Doornkraal, Stompdrift Dam-weg, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATB9WnwpR0hPgrPnCOX00rMGPFaFW9khi4bwW43Fca2rR0E4XkQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (vir 3 persone) 1 5 1 5 Doornkraal Stompdrift Dam Road 6650 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.498615730746 22.582197069683
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!