Overberg Akkommodasie by Kersgat Guest Farm | LekkeSlaap
+17

Kersgat Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Kersgat Plaas, Elim, 7284, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kersgat Guest Farm is 7 km buite die dorpie Elim geleë en is 32,km van Napier af. Die gasteplaas bied gerieflike selfsorgverblyf in 6 gastekamers en 'n kothuisie. Daar is verskeie staproetes op die plaas en die omliggende area bied verskeie plase asook natuurskoon.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n privaat ingang, stoep en 'n yskas, stoof en oond. Party van die kamers het mikrogolfoonde. Die kothuisie het 'n kaggel, yskas, oond, stoof, mikrogolf en TV. Ontbyt, middagete, braai- en kroeggeriewe is beskikbaar op versoek.

Die gasteplaas bied konferensie-, trou- en privaat funksiegeriewe. Die plaas is 31,7 km vanaf Bredasdorp, 48 km vanaf Struisbaai en 48,4 km vanaf Gansbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R43, Kersgat Plaas, Elim, 7284, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Kersgat Plaas, Elim, 7284, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5f26cf9e7c0745d57b19dabbf87aa10a1780b09a1408bd7ffab0acae4470e4f9f2dc275334241e2c00b5e46daca43064efb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) Off the R43, Kersgat Farm Elim 7284 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-18:00 10:00 -34.560076475449 19.806948038029
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za