Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noordewind

Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 7 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostestraat 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 775 R2 220 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Noordewind is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die stil kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Dié huis op die strandfront het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die huis het 'n omsetter en sonkrag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n instapstort, bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, oond met 'n stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het 2 groot tafels met stoele en die sitkamer het 'n TV met Netflix.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai-area, 'n plonspoel en bied pragtige uitsigte van die omgewing. Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar op die perseel. Gratis WiFi word voorsien.

Dwarskersbos bied 'n lang witsandstrand, visvangplekke en verskeie voëlspesies.

Slaapplek

’n Bespreking by Noordewind sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Noordewind
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 98

Jaar gelys 8

Ligging

  • Oostestraat 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Noordewind het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 775
R2 775 R2 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 775
R2 775 R2 220
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostestraat 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66b505485f320ed95fab011498f47c240388638ffcb354157f45a143fecc6739fec357b258cf1ef68f4377e9c8242dce542e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 775 nouVanaf R2 220 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 14 Ooste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.688654820984 18.237706532541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem