Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noordewind

Noordewind
Vanaf R2 775
R2 775 R2 220
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Netflix WiFi Rugsteunkrag tydens kragonderbrekings

Huisreëls

Lees asb. deur die inklokinligting en neem kennis van die inklok- en uitkloktye.

Gaste moet hul eie handdoeke, vadoeke, hout, toiletware en skoonmaakmiddels saambring.

Die uitstaande balans sowel as die breekskadedeposito is ten minste 14 dae voor die inklokdag betaalbaar.
Die instansie behou die reg om die breekskadedeposito vir skoonmaak-, herstel- of vervangingskoste te gebruik indien die verblyf vuil gelaat is, items ontbreek of beskadig is. Die deposito sal binne 10 werksdae aan gaste terugbetaal word, minus enige aftrekkings in ooreenstemming met die voorwaardes hierbo. Gaste bly verantwoordelik vir die koste van enige skade, herstelwerk of vervanging van items wat die breekskadedeposito oorskry.

Gaste moet asb. hul bure in ag neem en harde musiek of oormatige geraas vermy.
Hierdie verblyf is nie vir partytjies of funksies geskik nie.

Slegs 'n maksimum van 2 troeteldiere met goeie gedrag word met 'n vooraf goedkeuring toegelaat.
Troeteldiere word nie op die beddens of die meubels toegelaat nie, bring asb. hul eie beddens, beddegoed en voerbakke saam.

Troeteldier moet nie 'n oorlas vir die bure wees nie en moet aan 'n leiband wees sodra gaste die verblyf verlaat. Gaste moet ook buite in die tuin agter hul troeteldiere skoonmaak.

Die kaggel is nie in 'n werkende toestand nie en kan nie gebruik word nie.

Neem asb. kennis dat indien enige van die reëls hierbo nie nagekom word nie, kan gaste gevra word om die verblyf onmiddellik en sonder 'n terugbetaling te ontruim.

Die eienaar van die verblyf en die bestuurder aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige beserings, verlies, skade, diefstal of dood, aan enige persoon en/of, aan sy/haar eiendom of enige items wat in die huis vergeet of gelaat is nie.

Alle vuil skottelgoed moet gewas word voor gaste vertrek.

Gaste wat vir 6 nagte of langer bly moet vooraf reël indien hulle addisionele linne benodig. Bykomende linne is nie by die tarief ingesluit nie en is beskikbaar teen 'n addisionele fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 775
R2 775 R2 220
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostestraat 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66b505485f320ed95fab011498f47c240388638ffcb354157f45a143fecc6739fec357b258cf1ef68f4377e9c8242dce542e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 775 nouVanaf R2 220 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 14 Ooste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.688654820984 18.237706532541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem