LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Keurboom Cottage | LekkeSlaap
+7

Keurboom Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ranelagh-weg 58, Eenheid 35 Keurboom Close, Lynfrae, Claremont, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Keurboom Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Keurboom Close-kompleks in Lynfrae, Claremont. Die kompleks is naby verskeie winkelsentrums, 'n gimnasium, wegneemeetplekke, restaurante en Nuweland se krieketstadion.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Daar is 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n ketel in die kombuis. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n TV. Die leefarea bied ook toegang tot die tuin en daar is parkeerplek in die motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Keurboom Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Ranelagh-weg 58, Eenheid 35 Keurboom Close, Lynfrae, Claremont, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ranelagh-weg 58, Eenheid 35 Keurboom Close, Lynfrae, Claremont, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0bad1663bfdd876851f7dda75f4dced17b6d0f0018bf5f25065ab3488aad9611067b8c79c5df5bc20e23a71b31fae864e10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 58 Ranelagh Road Unit 35 Keurboom Close, Lynfrae 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.977456690908 18.481401107969
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!