Keurboomstrand Akkommodasie by Keurbooms River Lodge | LekkeSlaap
+8

Keurbooms River Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Keurboomsrivier 40, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Keurbooms River Lodge is 'n vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste langs die oewers van die Keurboomsrivier en is ideaal vir natuurliefhebbers.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. 2 van die kamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof, en die leefarea het 'n TV met DStv.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en speelarea vir kinders in die kompleks. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Keurbooms River Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Langs die N2, Keurboomsrivier 40, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Keurboomsrivier 40, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9qBIVMjMioQD8AJsf7On1ATCLMJ3TPS2Cw4mihMMXkACMyoA08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) Off the N2 Keurbooms River 40 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.020742720306 23.400461228172
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za