Keurbooms 805

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Keurbooms 805 bied selfsorgwoonstelle en is sowat 6 km vanaf Plettenbergbaai se middedorp aan die oewer van die Keurboomsrivier.

Die kompleks se pragtige tuine word goed in stand gehou en daar is asemrowende uitsigte oor die rivier en op die berge. Verblyf word in 3 moderne woonstelle op die grondvloer gebied. Elke woonstel het 3 slaapkamers met en suite-badkamers, ’n kombuis wat goed toegerus is, en ’n oopplan-sitarea. Daar is 'n TV in elke woonstel.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplekke, 'n speelgrond vir die jongspan, 'n klimraam en sandput, tennisbaan en ’n houtdek wat oor die rivier uitkyk.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Keurbooms 805 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za