Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Little Bit of Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenstraat 4, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

A Little Bit of Paradise is 'n knus selfsorghuis, ideaal geleë in die rustige vakansiedorpie, Keurboomstrand, naby Plettenbergbaai. Dié huis is in 'n tuin geleë, omring deur inheemse bome en blomme. Dit is net 15 minute se ry van Plettenbergbaai se winkels, markies en restaurante af. Daar is ook 'n kroeg en 'n restaurant net 5 minute se stap van die huis af, en die pragtige, ongerepte strand is net 2 minute se stap hiervandaan.

Die huis het slaapplek vir altesaam 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis, eetkamer en 'n leefarea. Die beste deel van die huis is die boonste stoep tussen die boomtoppe. Die eerste en tweede slaapkamers beskik elk oor 'n dubbelbed. Die derde en vierde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens. Ekstra matrasse kan voorsien word vir kinders. Daar is ook 'n kot beskikbaar vir babas en sekuriteitshekke by die trappe. Gratis onbeperkte WiFi is in die huis beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Alles is nuut en in 'n goeie werkende toestand. Die sitkamer en eetarea het 'n yskassie. Die leefarea lei na 'n groot balkon met baie sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die boomtoppe. Hierdie is 'n ware toevlugsoord, waar vriende of gesinne kan ontspan na 'n lang dag op die strand. Daar is 'n addisionele ingeboude braai in die tuin. Parkeerplek van die straat af vir 4 motors is beskikbaar.

Let dat daar nie 'n TV is nie en dat 'n stil jong man in 'n aparte woonstel op die perseel woon.

Slaapplek

’n Bespreking by A Little Bit of Paradise sluit in:

Dubbelbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEkstra enkelmatras
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir A Little Bit of Paradise
Netheid
4.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 8

Ligging

  • Gardenstraat 4, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Little Bit of Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenstraat 4, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7123553c449d70ec9d498f22a45e78397488259246238a2601b8698a2cc084f18d69a75c69dbfdd96de543b946db22f998?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9) 5 5 1 5 4 Garden Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.002575943431 23.458837198742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem