Keurboomstrand Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Keurboomstrand Views is troeteldiervriendelike, selfsorg-verblyf in Keurboomstrand. Die huis is naby die strand en sowat 12 km vanaf Plettenbergbaai se middedorp.

Dié perseel het 1 woonstel en ’n volledig gemeubileerde dubbelverdieping-hoofhuis. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofhuis se hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die woonstel het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die kombuis in die hoofhuis het die nodige toebehore om maaltye mee te kook en ’n wasmasjien. Die leefarea het ’n TV met volledige DStv Premium-pakket en lei na ’n onderdakbalkon met stoepmeubels en ’n ingeboude braai-area.

Die balkon het ’n uitsig oor ’n lieflike area en die see in die verte. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die perseel is naby die welbekende Ristorante Enrico en slegs ’n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede op dié deel van die Tuinroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Keurboomstrand Views sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Keurboomstrand Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za