Struisbaai Akkommodasie by Keurtjie Huis | LekkeSlaap
+18
+18

Keurtjie Huis

Selfsorg
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurtjielaan 7, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Keurtjie Huis is in die kusdorp Struisbaai geleë. Dit is net 300 m van die hawe af.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste (4 volwassenes en 4 kinders/of 6 volwassenes) en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping en 1 slaapkamer op die solder. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens wat 4 kinders of 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Beddegoed word nie voorsien nie, maar duvet-"inners" en kussings is beskikbaar. Elke badkamer het 'n slegs 'n stort. Daar is geen bad in die huis nie.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die huis lei na 'n lieflike stoep met ingeboude sitplek en braaigeriewe.

Struisbaai het 'n rits restaurante en die kafee by die waterfront is stapafstand van die huis af. Dit is ook bekend vir doendinge, soos visvang, perdry, voetslaan, verfbal, vierwielmotorfietsry en duik.

Slaapplek

’n Bespreking by Keurtjie Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xStapelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Keurtjielaan 7, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurtjielaan 7, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d75ebda0ad018a7cc10fe3015495b650aab81325482a1859e5da2d31c7c59ceec0c8d07508825902fb2aa9d172de55fa26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 8) 7 Keurtjie Avenue Struis Bay 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.802747526621 20.058851963584
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za