Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurtjielaan 14

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Hierdie eenheid mag slegs die aantal gaste akkommodeer soos gespesifiseer op die besprekingsfaktuur op enige gegewe tydstip.
- Geen oormatige geraas of harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
- Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar per eenheid met aankoms. Breekskadedeposito's sal eers met vertrek terugbetaal word nadat inventaris saam met die gaste geneem is.
- Geen honde word in die huis toegelaat nie en geen besoekers word toegelaat om honde saam te bring nie. Indien 'n hond saamgebring word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat, sonder 'n terugbetaling.
- Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim indien hulle nie by die reëls hou nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 418
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 418
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 418
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurtjielaan 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMJ5sc664B5pCcI3ccI3QYMTi7zeubLlFju5NViUY6aGhsEt3ST?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 418 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 14 Keurtjie Avenue Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802102 20.059449
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem