15% af Kry 15% af. Geldig vanaf 20 Feb 2020 tot 31 Mrt 2020.
Struisbaai Akkommodasie by Keurtjielaan 3 | LekkeSlaap
+27
+27

Keurtjielaan 3

1 resensie
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 759 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurtjielaan 3, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Keurtjielaan 3 is in die kusdorpie Struisbaai, net 300 m van die hawe af. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 12 gaste.

Op die boonste verdieping is daar 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en een met 2 enkelbeddens, asook 'n ekstra slaaparea met 'n slaapbank. Die onderste verdieping het ook 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en 'n ekstra slaaparea met 'n dagbed. Gaste het ook toegang tot 3 badkamers, 2 kombuise, 2 leefareas, binnebraaigeriewe en 'n kroeg. Die leefareas het gemaklike sitplek en TV's. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring vir DStv.

Struisbaai het verskeie restaurante en 'n kafee op die waterkant net 'n entjie se stap ver. Struisbaai is ook bekend vir lekker doendinge soos visvang, perdry, voetslaan, verfbal, vierwielmotorfietsry en duik.

Slaapplek

’n Bespreking by Keurtjielaan 3 sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Keurtjielaan 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Keurtjielaan 3, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keurtjielaan 3 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 759
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 759
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 759
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurtjielaan 3, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3B1L3nyprANnv75rqZ7E4PtNCwoPWGTqsK9qEnYjOy7xcmJBWq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 759  per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 3 Keurtjie Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.802945 20.058519
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za