Kgala Kgadi Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kgala Kgadi Guest House is in die hartjie van Brackenhurst in 'n rustige en stil woonbuurt geleë.

Ons selfsorghuis het 4 slaapkamers en gratis WiFi en ons bied volledige dienste vir die swembad en tuin, volledige skoonmaakdienste ingesluit en vervoer van en na die lughawe indien dit vooraf gereël word.

Kgala Kgadi Rest Self-catering is die ideale plek om jou skoene uit te skop na 'n lang rit of 'n bedrywige dag by die werk in Gauteng. Hier sal jy dadelik tuis voel.

2 hospitale is net 'n paar kilometer hiervandaan: Union en Clinton. Die N3-hoofweg is net enkele minute se ry en van hierdie verkeerswisselaar af is die hoofweg na enige bestemming in Suid-Afrika maklik bereikbaar. Johannesburg Internasionale Lughawe is net 20 minute van Kgala Kgadi Rest af.

Slaapplek

'n Bespreking by Kgala Kgadi Rest sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kgala Kgadi Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false