LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kgala Kgadi Rest | LekkeSlaap
+12

Kgala Kgadi Rest

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Kgala Kgadi Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marietjie B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Alles wat ons verlang het van 'n oornagplek - ook nuttig dat ons wasgoed kon was.

Die ruim huis het alles gebied wat ons groot groep kon verlang. Dankie ook vir ons bederfies op die beddens.

Maggie S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie S
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Kan dit aanbeveel vir enige een. Verblyf is fantasties en mense baie vriendelik.

Karen N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Enkelreisiger

Genade van Bo, rustig stil, baie skoon en netjies en baie goeie diens. Ek kon regtig my battery daar laai en sal weer soontoe gaan.

Dit is 'n wonderlike plek om jou battery te laai. Skoon, rustig - veral na 'n lang dag kursus wat ek aangebied het vir 4 dae aaneen, is die huis soos 'n oases in 'n baie droë woestyn. Die stilte deur die huis is soos Manna uit die Hemel (daar is 2 TV's wat ek nie gebruik het nie, ek soek stilte). Elke dag 'n bediende wat skoonmaak (genade). Ek sal weer daar gaan bly indien ek nog kursusse daar moet aanbied of as ek uit Pretoria wil ontsnap. 10 uit 10.

Kgala Kgadi Rest's terugvoer

Beste Karen,

Baie dankien dit is 'n wonderlike getuigskrif.

Groete
KgalaKgadi Rest-bestuur

Kgala Kgadi Rest
Jerrica B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerrica B
Saam met vriende

Better than expected!

Great house and very comfortable and accommodating! Would definitely stay there again!

Evert D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evert D
Besigheidsreis

Baie lekker en gemaklik.

Baie lekker verblyf - kamers baie ruim en mense baie gasvry.

Kgala Kgadi Rest's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons doen ons uiterste bes om ons kliënte tevrede en gelukkig te hou.
Kgala Kgadi Rest

Kgala Kgadi Rest
Charmaine E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine E
Gesin met klein kinders

Comfortable, homely, safe and relaxing accommodation.

As a family travelling with children and grandchildren this type of accommodation is perfect. Enough rooms and beds to accommodate all. Well maintained pool and garden - lovely lapa and braai area. Only recommendation would be some plastic cups and plates for kids and a salad bowl or 2 (I made salad in a pot).

Coenie F - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie F

'n Ware tuiste.

Baie lekker gebly, dankie.

Kgala Kgadi Rest's terugvoer

Thank you very much for this review.
We will definitely have a look into your suggestion.
Regards,
Kgala Kgadi Rest

Kgala Kgadi Rest
Danie R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Saam met vriende

Awesome! Ons was aangenaam verras. Dis soos om by my eie huis te wees.

As lid van die Valke (Hawks) reis ek baie en het al by baie plekke tuisgegaan en Kgala Kgadi Rest is beslis onder die beste.

Kgala Kgadi Rest's terugvoer

Baie dankie dit was n groot voorreg om julle te akkomodeer.
Julle is enige tyd welkom.

Kgala Kgadi Rest
Lizelle D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Absoluut pynlik netjies, gerieflik, gemaklik en veilig.

Kgala Kgadi Rest's terugvoer

Baie dankie dit was 'n plesier om julle te akkomodeer. Julle is enige tyd welkom

Kgala Kgadi Rest

Kgala Kgadi Rest
Vanaf R2 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benjamin-straat 18, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYWE4ZmI0LTc2NDItNGIxOS1hMWZlLWQyMjM0N2Q1YTk0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (vir 10 persone) 9 5 1 5 18 Benjamin Street Brackenhurst 1448 Gauteng 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -26.331957 28.103557
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!