Khadimas Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khadimas Lodge bied gerieflike akkommodasie vir langtermyn- of korttermynverblyf. Burgersfort is naby aan die grens tussen Limpopo en Mpumalanga geleë en is die perfekte oornagplek.

Daar is dubbel- of 2 enkelbedkamers met en suite-badkamers. Die badkamers het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Elke kamer het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Gemeenskaplike braai-area is beskikbaar vir gaste. Daar is ook WiFi, kredietkaartgeriewe en baie onderdakparkeerplek op die perseel. Wasserydienste is beskikbaar indien nodig. Die perseel is veilig en 24 uur-sekuriteit word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khadimas Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]