LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khamanzi Lodge and Tours | LekkeSlaap
+23

Khamanzi Lodge and Tours

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Louisestraat 29, Windsor West, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Khamanzi Lodge and Tours bied gerieflike, huislike selfsorgverblyf in 'n nuwe huis met drie verdiepings in Windsor West, Randburg. Dié huis bied 'n uitsig oor Randburg Ridge Gholfbaan, een van die gewildste gholfbane in die land.

Ons bied verblyf in een- en tweeslaapkamerwoonstelle. Elke woonstel het 'n ten volle toegeruste selfsorgkombuis en 'n leefarea.

'n Wasgoeddiens is beskikbaar vir gaste wat 'n hele rukkie hier vertoef.

Khamanzi bied ook toere na die vernaamste bestemmings in Johannesburg en die omgewing. Die gebou is stapafstand vanaf Cresta Winkelsentrum en legio kitskoskafees. Khamanzi Lodge and Tours is ook minder as 15 minute se ry vanaf Sandton City, Rosebank, Johannesburg, Soweto en ander besienswaardighede

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Khamanzi Lodge and Tours
Netheid
3.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Louisestraat 29, Windsor West, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Khamanzi Lodge and Tours het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Louisestraat 29, Windsor West, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1OGQ4OWU1LWZhZTYtNDEwYS1iZDcwLWFjMzljMTdmNjYwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 29 Louise Street Windsor West 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.122497947789 27.968348980882
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!