by Khan River Lodge | LekkeSlaap
+16

Khan River Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 km noord vanaf Wilhelmstal, Wilhelmstal, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R396 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Khan River Lodge is 20 km noord van die dorpie Wilhelmstal, Eronga.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-chalets, 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 kamperplekke. Die selfsorg-eenhede het elk lugversorging en 'n kombuis wat met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n tweeplaatgasstofie, yskas, breekware en eetgerei toegerus is.

Daar is gemakstoele langs die swembad en gaste kan die gemeenskaplike boma-area gebruik. WiFi is beskikbaar. Maaltye is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Khan River Lodge bied verskeie doendinge, soos wildritte, voëlkyk, wildkyk, begeleide staptoere in die veld, vierwielmotorfietsritte, perdry en teikenskiet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Khan River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 20 km noord vanaf Wilhelmstal, Wilhelmstal, 0000, Erongo
  • Gaste dink Khan River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Erongo Namibië
Vanaf
Vanaf R396
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R396
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 km noord vanaf Wilhelmstal, Wilhelmstal, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABTSbYIoW0TWL9Ri0dJHWQMorBPk8EisQwo4IHQwWz4uV2kQYIu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R396  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 20 km north from Wilhelmstal Wilhelmstal 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -21.750998355588 16.304799401314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem