Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khanyisa Mountain Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scherpenheuwel-straat, 25 km vanaf Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Khanyisa Mountain Lodge bied 'n ontspannende wegbreek in lieflike eenhede, en is 25 km vanaf Robertson en 37 km vanaf Worcester. Dis ideaal vir 'n wegbreek, troue, konferensie of spesiale geleentheid.

Verblyf is beskikbaar in kamers, suites en kothuise wat elk geskik is vir 2 gaste en lugversorging het. Elke eenheid het 'n kaggel en gratis internettoegang.

Die kamers en suites het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook stapelbeddens in sommige van die kamers, en en suite-badkamers met storte, baddens en toilette. Die eenhede lei na balkonne met buitebraaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad.

Van die kamers het 'n yskassie en ander het 'n kombuisie met 'n kookplaat, mikrogolf en 'n yskas. Twee van die kamers het ook elk 'n privaat houtvuurwarmbad wat 'n uitsig oor die vallei het.

Die kothuise lei na 'n stoep en het elk 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n instapstort en 'n toilet. Elke kothuis het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, 'n mikrogolf en 'n yskas toegerus is.

Die lodge het 'n restaurant met sitplek vir 50 gaste, en gaste kan van die lieflike 25 meter-lange swembad, en houtvuurwarmbaddens gebruik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Khanyisa Mountain Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Jaar gelys 7

Ligging

  • Scherpenheuwel-straat, 25 km vanaf Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Khanyisa Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scherpenheuwel-straat, 25 km vanaf Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1266fe9417bdb42ccac0137a939658be68d9fbb1fbef199fd6630ced8593cc6754951e88c40e3918af36a50f99a2ad51fca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Scherpenheuwel Street 25 km from Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.865133247869 19.666532571413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem